Trofees

Post Reply
User avatar
JohannC
Full Member
Full Member
Posts: 160
Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am

Trofees

Post by JohannC »

Hello almal

Ek wil by julle uitvind, maak lengte van jou bok se horings saak as jy vir jou trofees maak, of probeer jy jou herhinneringe vasvang vir jou lapa.

Ek hoor graag van julle

Groete
Johann
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Trofees

Post by DWB »

Herhinderinge is wat tel vir my!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Trofees

Post by Frederik »

Johann, dit is albei vir my maar die beklangrikste is dat die trofee op die muur storie kan vertel.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Trofees

Post by gillie »

Vir my gaan dit meer oor die storie as net die lengte, bv as dit 'n lekker ou ram of bul was wat oor sy "prime" is met paar bakleimerke ens

Maar ek sal ook nie nee se vir 'n lang horing rooibokram nie !!! soek daai ene nog !
atjie
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Thu Oct 31, 2013 9:34 am

Re: Trofees

Post by atjie »

Hi

Ek het tot dusver ek eerste bok van n soort vir my laat opstop vir die vereering daarvan,
wat my wel so bietjie vies gehad het was n 26 duim rooibok ram met baie merke op sy neus en ore n regte vegter toe fix die taxidermis dit.
Post Reply