rsa basisse?
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
rsa basisse?
Watter basisse sal julle aanbeveel op 'n rsa aksie? Wil graag na iets anders kyk as lynx. Wil graag Warne ringe gebruik maar ek sien nie basisse vir rsa of soortgelyk op hul website nie.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: rsa basisse?
Kontak vir Pieter le Roux, aka Baboonstalker, hier van die forum. Hy maak Picatinny rails vir die RSA's en hulle werk uitstekend.vbd wrote:Watter basisse sal julle aanbeveel op 'n rsa aksie? Wil graag na iets anders kyk as lynx. Wil graag Warne ringe gebruik maar ek sien nie basisse vir rsa of soortgelyk op hul website nie.
Groetnis
Monrique
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: rsa basisse?
My twee gewere het albei Vektor aksies, ek weet nie hoe dit van die RSA aksie verskil nie, maar ek het Warne basisse op albei. Dit is dieselfde as Winchester 70 Standard action en Marlin xl-7.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.