rsa basisse?

Post Reply
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

rsa basisse?

Post by vbd »

Watter basisse sal julle aanbeveel op 'n rsa aksie? Wil graag na iets anders kyk as lynx. Wil graag Warne ringe gebruik maar ek sien nie basisse vir rsa of soortgelyk op hul website nie.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: rsa basisse?

Post by Monrique (SJ) »

vbd wrote:Watter basisse sal julle aanbeveel op 'n rsa aksie? Wil graag na iets anders kyk as lynx. Wil graag Warne ringe gebruik maar ek sien nie basisse vir rsa of soortgelyk op hul website nie.
Kontak vir Pieter le Roux, aka Baboonstalker, hier van die forum. Hy maak Picatinny rails vir die RSA's en hulle werk uitstekend.

Groetnis
Monrique
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: rsa basisse?

Post by Giepie »

My twee gewere het albei Vektor aksies, ek weet nie hoe dit van die RSA aksie verskil nie, maar ek het Warne basisse op albei. Dit is dieselfde as Winchester 70 Standard action en Marlin xl-7.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply