Miskien was dit al op jammer as dit was. As die video nie op die regte afdeling is nie skuif dit gerus na regte plek.
http://www.youtube.com/watch?v=ulx3uP880vk
En as dit nie genoeg is nie probeer die een.
http://www.youtube.com/watch?v=-6WQPnPlH6I
So moet n bakkie mos lyk en ry.
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: So moet n bakkie mos lyk en ry.
Daai 6x6 G Wagon is n beast!!!!
Groete H
Groete H
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: So moet n bakkie mos lyk en ry.
Daai Hilux is mos nou 'n sekelbos se droom.

- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: So moet n bakkie mos lyk en ry.
hy het meer bande wat hulle kan stukkend steekDawie Malan wrote:Daai Hilux is mos nou 'n sekelbos se droom.
enigste ding wat sekelbos bestand is is tank tracks
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm