So moet n bakkie mos lyk en ry.

Post Reply
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

So moet n bakkie mos lyk en ry.

Post by FrancoisN »

Miskien was dit al op jammer as dit was. As die video nie op die regte afdeling is nie skuif dit gerus na regte plek.

http://www.youtube.com/watch?v=ulx3uP880vk

En as dit nie genoeg is nie probeer die een.

http://www.youtube.com/watch?v=-6WQPnPlH6I
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: So moet n bakkie mos lyk en ry.

Post by Hugov »

Daai 6x6 G Wagon is n beast!!!!
Groete H
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 844
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: So moet n bakkie mos lyk en ry.

Post by Dawie Malan »

Daai Hilux is mos nou 'n sekelbos se droom.

;D
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: So moet n bakkie mos lyk en ry.

Post by 375fanatic »

Dawie Malan wrote:Daai Hilux is mos nou 'n sekelbos se droom.

;D
hy het meer bande wat hulle kan stukkend steek :laugh: :laugh:

enigste ding wat sekelbos bestand is is tank tracks :laugh:
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
Post Reply