K&M neck turner

Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

K&M neck turner

Post by Swede »

Waar kan ek plaaslik die bogenoemde in die hande kry?
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: K&M neck turner

Post by THOMAST »

Ek het laas by Safari gesien, expander mandrells ook. Miskien moet jy net eers bel dat hulle kan seker maak.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: K&M neck turner

Post by Swede »

dankie sal so maak
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: K&M neck turner

Post by Swede »

Geen stock nie :( !!, het een by Chris van Niekerk bestel lyk vir my dit werk op dieselfde manier as die K&M
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: K&M neck turner

Post by THOMAST »

Ek het een van syne, hy werk baie mooi
As jy 'n expander mandrell gaan gebruik, kry die "Sinclair expander die body" en sny 'n gat in die skroefkop. Dan gebruik jy sommer Chris se "pilot" (het twee kante met 2 deursneë) as die expander mandrel, hulle pas perfek.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: K&M neck turner

Post by Swede »

Dankie! sal na dit kyk. Wag nou net dat die bestelling opgemaak word.
Charles.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 323
Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm

Re: K&M neck turner

Post by Charles.308 »

Hi Swede
Wat is prys van turner en hoe kom ek in kontak met Chris.Ek sal ook belangstel in een.
Laat weet maar as jy kontak nr het
Dankie
Charles
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: K&M neck turner

Post by DawieKotze »

Charles.308 wrote:Hi Swede
Wat is prys van turner en hoe kom ek in kontak met Chris.Ek sal ook belangstel in een.
Laat weet maar as jy kontak nr het
Dankie
Charles
Oom Chris se nommer is - 082 twee nege 8 5 twee 7 twee
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: K&M neck turner

Post by Swede »

Charles.308 wrote:Hi Swede
Wat is prys van turner en hoe kom ek in kontak met Chris.Ek sal ook belangstel in een.
Laat weet maar as jy kontak nr het
Dankie
Charles
Ek dink dit is hier in die omgewing van R 750-00, ek het nie die finale faktuur ontvang nie omrede hulle wag vir die cutter om gemaak te word. Sy ander kontak nommer is 021 976 7981
Post Reply