K&M neck turner
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
K&M neck turner
Waar kan ek plaaslik die bogenoemde in die hande kry?
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: K&M neck turner
Ek het laas by Safari gesien, expander mandrells ook. Miskien moet jy net eers bel dat hulle kan seker maak.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: K&M neck turner
dankie sal so maak
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: K&M neck turner
Geen stock nie
!!, het een by Chris van Niekerk bestel lyk vir my dit werk op dieselfde manier as die K&M
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: K&M neck turner
Ek het een van syne, hy werk baie mooi
As jy 'n expander mandrell gaan gebruik, kry die "Sinclair expander die body" en sny 'n gat in die skroefkop. Dan gebruik jy sommer Chris se "pilot" (het twee kante met 2 deursneë) as die expander mandrel, hulle pas perfek.
As jy 'n expander mandrell gaan gebruik, kry die "Sinclair expander die body" en sny 'n gat in die skroefkop. Dan gebruik jy sommer Chris se "pilot" (het twee kante met 2 deursneë) as die expander mandrel, hulle pas perfek.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: K&M neck turner
Dankie! sal na dit kyk. Wag nou net dat die bestelling opgemaak word.
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: K&M neck turner
Hi Swede
Wat is prys van turner en hoe kom ek in kontak met Chris.Ek sal ook belangstel in een.
Laat weet maar as jy kontak nr het
Dankie
Charles
Wat is prys van turner en hoe kom ek in kontak met Chris.Ek sal ook belangstel in een.
Laat weet maar as jy kontak nr het
Dankie
Charles
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: K&M neck turner
Oom Chris se nommer is - 082 twee nege 8 5 twee 7 tweeCharles.308 wrote:Hi Swede
Wat is prys van turner en hoe kom ek in kontak met Chris.Ek sal ook belangstel in een.
Laat weet maar as jy kontak nr het
Dankie
Charles
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: K&M neck turner
Ek dink dit is hier in die omgewing van R 750-00, ek het nie die finale faktuur ontvang nie omrede hulle wag vir die cutter om gemaak te word. Sy ander kontak nommer is 021 976 7981Charles.308 wrote:Hi Swede
Wat is prys van turner en hoe kom ek in kontak met Chris.Ek sal ook belangstel in een.
Laat weet maar as jy kontak nr het
Dankie
Charles
