Patroon "laaiblok"
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Patroon "laaiblok"
My item is nie self ontwerp of self gemaak nie maar het self aan die idee gekom. As jy baie by plekke kom waar bloed getrek word of by die Dokters lê soos ek sal jy heelwat van hierdie "foamlite trays" kan kry, die leë buisies waarin bloedmonsters geneem wor word daarin gehou, werk lekker en as hy lelik raak gooi jy hom weg!
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/Capture_zpsc1b2013d.jpg
http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/Capture_zpsc1b2013d.jpg
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Dit is nou n slim plan gaan ook van hulle soek
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Jip hulle werk mooi.
So ook die houers waarin die ampules kom (Bv Panamor spuite). Dit kan ook dien as Patroonhouers vir klaar gelaaide patrone omdat jy hom kan toemaak. (Cal. .243 ,.308 , 7x57 ens.werk mooi. 30-06, .270, 7x64 is ongelukkig net net te lank om toe te maak..). Vra gerus by jou dokter, Apteker vir hierdie leë houers.
Sien aangehegte foto.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Dankie manne. Moet juis volgende week 'n draai gooi by die dokter. 
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Let wel, hulle kom nie reeds standaard met die patrone in soos in my prentjie bo nie, jy moet hulle self insitNEGE3 wrote:Dankie manne. Moet juis volgende week 'n draai gooi by die dokter.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Pieter Vorster wrote:Let wel, hulle kom nie reeds standaard met die patrone in soos in my prentjie bo nie, jy moet hulle self insitNEGE3 wrote:Dankie manne. Moet juis volgende week 'n draai gooi by die dokter.![]()
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Piet dan moet jy maar Saterdag vir my saam bring skietbaan toe asb.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Patrone of Voltaren Spuite? Ek ken jou mos - as jy swak skiet is daar weer 100 verskonings van gout en wie weet wat nog alles...Trevor wrote:Piet dan moet jy maar Saterdag vir my saam bring skietbaan toe asb.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Hang seker af watter een gaan die vinnigste werk vir pynPieter Vorster wrote:Patrone of Voltaren Spuite? Ek ken jou mos - as jy swak skiet is daar weer 100 verskonings van gout en wie weet wat nog alles...Trevor wrote:Piet dan moet jy maar Saterdag vir my saam bring skietbaan toe asb.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Hahahaha. Ja-nee Flip, partymaal is "uitsit" maar die enigste opsie...Flip nel wrote:Hang seker af watter een gaan die vinnigste werk vir pynPieter Vorster wrote:Patrone of Voltaren Spuite? Ek ken jou mos - as jy swak skiet is daar weer 100 verskonings van gout en wie weet wat nog alles...Trevor wrote:Piet dan moet jy maar Saterdag vir my saam bring skietbaan toe asb.
BTW, Flip, dink jy nie jy moet Saterdag so bietjie deurkom Tsumeb toe vir die Funshoot nie? Sal lekker wees om jou daar te sien!
@Trevor- Kyk, as jy nou "Score-master" is by Saterdag se komp is ek seker ons kan ietsie uitwerk dat ek vir jou so een of twee van daai kassies saambring......
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Hang seker af watter een gaan die vinnigste werk vir pyn
[/quote]
Hahahaha. Ja-nee Flip, partymaal is "uitsit" maar die enigste opsie...
BTW, Flip, dink jy nie jy moet Saterdag so bietjie deurkom Tsumeb toe vir die Funshoot nie? Sal lekker wees om jou daar te sien!
@Trevor- Kyk, as jy nou "Score-master" is by Saterdag se komp is ek seker ons kan ietsie uitwerk dat ek vir jou so een of twee van daai kassies saambring......[/quote]
Jong van ons moet werk
so dit sal bietie moeilik wees dalk volgende keer
Hahahaha. Ja-nee Flip, partymaal is "uitsit" maar die enigste opsie...
BTW, Flip, dink jy nie jy moet Saterdag so bietjie deurkom Tsumeb toe vir die Funshoot nie? Sal lekker wees om jou daar te sien!
@Trevor- Kyk, as jy nou "Score-master" is by Saterdag se komp is ek seker ons kan ietsie uitwerk dat ek vir jou so een of twee van daai kassies saambring......[/quote]
Jong van ons moet werk
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Ja Piet ek is op die baan duty Saterdag, sorg vir my en ek sorg vir jou....Julle Grootfontein boertjies klink vir my in elk geval bang vir die vlakvark, rooibok, buffel en gongs skiet want julle het blykbaar gevra ons moet dit 'n groepering skiet maak want julle wil ladings toets. Ons doen dit nou maar vir julle so.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Eks eintlik die heel bangste vir julle klomp Tsumeb-ers en die bring en braai na die tyd.....Trevor wrote:Ja Piet ek is op die baan duty Saterdag, sorg vir my en ek sorg vir jou....Julle Grootfontein boertjies klink vir my in elk geval bang vir die vlakvark, rooibok, buffel en gongs skiet want julle het blykbaar gevra ons moet dit 'n groepering skiet maak want julle wil ladings toets. Ons doen dit nou maar vir julle so.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Ek is self bang vir dit!!!Pieter Vorster wrote:Eks eintlik die heel bangste vir julle klomp Tsumeb-ers en die bring en braai na die tyd.....Trevor wrote:Ja Piet ek is op die baan duty Saterdag, sorg vir my en ek sorg vir jou....Julle Grootfontein boertjies klink vir my in elk geval bang vir die vlakvark, rooibok, buffel en gongs skiet want julle het blykbaar gevra ons moet dit 'n groepering skiet maak want julle wil ladings toets. Ons doen dit nou maar vir julle so.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Kan ek ook kom?
Sien julle na die tyd by die vliegveld klubhuis vir so paar Kleine's
Sien julle na die tyd by die vliegveld klubhuis vir so paar Kleine's
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Dis reg John, ek hou vir jou 'n plekkie en kry die groen bottel met die takbok solank op die ystau wrote:Kan ek ook kom?![]()
Sien julle na die tyd by die vliegveld klubhuis vir so paar Kleine's
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Patroon "laaiblok"
Johntau wrote:Kan ek ook kom?![]()
Sien julle na die tyd by die vliegveld klubhuis vir so paar Kleine's
Ek sit links voor asb.
Groetnis
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 647
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Dankie vir die idee.
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Patroon "laaiblok"
Wil nie graag hi-jack nie...
Het onlangs bietjie tyd gehad om tespeel...Het n paar sleepers wat rondle op die plaas en besluit om vir my n laaiblok te praktiseer.. Werk baie lekker, die 'bo' kant soos op foto's is vir die 30-06 / 308 en as ek hom omdop, het ek vir die 223..
2 kalibers op 1 laaiblok basies
Die hout is Rhodesian teak en as hy n laag Teak olie op het, bring dit die hout mooi uit. .
Groetnis...