Patroon "laaiblok"

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Patroon "laaiblok"

Post by andre007 »

My item is nie self ontwerp of self gemaak nie maar het self aan die idee gekom. As jy baie by plekke kom waar bloed getrek word of by die Dokters lê soos ek sal jy heelwat van hierdie "foamlite trays" kan kry, die leë buisies waarin bloedmonsters geneem wor word daarin gehou, werk lekker en as hy lelik raak gooi jy hom weg!

http://i1356.photobucket.com/albums/q724/andrebotha007/Capture_zpsc1b2013d.jpg
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Beretta »

Dit is nou n slim plan gaan ook van hulle soek
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Piet Pille »

Jip hulle werk mooi.
So ook die houers waarin die ampules kom (Bv Panamor spuite). Dit kan ook dien as Patroonhouers vir klaar gelaaide patrone omdat jy hom kan toemaak. (Cal. .243 ,.308 , 7x57 ens.werk mooi. 30-06, .270, 7x64 is ongelukkig net net te lank om toe te maak..). Vra gerus by jou dokter, Apteker vir hierdie leë houers.

Sien aangehegte foto.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by NEGE3 »

Dankie manne. Moet juis volgende week 'n draai gooi by die dokter. ;D
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Piet Pille »

NEGE3 wrote:Dankie manne. Moet juis volgende week 'n draai gooi by die dokter. ;D
Let wel, hulle kom nie reeds standaard met die patrone in soos in my prentjie bo nie, jy moet hulle self insit ;D ;)
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by NEGE3 »

Pieter Vorster wrote:
NEGE3 wrote:Dankie manne. Moet juis volgende week 'n draai gooi by die dokter. ;D
Let wel, hulle kom nie reeds standaard met die patrone in soos in my prentjie bo nie, jy moet hulle self insit ;D ;)
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Trevor »

Piet dan moet jy maar Saterdag vir my saam bring skietbaan toe asb.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Piet Pille »

Trevor wrote:Piet dan moet jy maar Saterdag vir my saam bring skietbaan toe asb.
Patrone of Voltaren Spuite? Ek ken jou mos - as jy swak skiet is daar weer 100 verskonings van gout en wie weet wat nog alles... >:D
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Flip Nel »

Hang seker af watter een gaan die vinnigste werk vir pyn >:D
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Piet Pille »

Flip nel wrote:

Hahahaha. Ja-nee Flip, partymaal is "uitsit" maar die enigste opsie...
BTW, Flip, dink jy nie jy moet Saterdag so bietjie deurkom Tsumeb toe vir die Funshoot nie? Sal lekker wees om jou daar te sien!

@Trevor- Kyk, as jy nou "Score-master" is by Saterdag se komp is ek seker ons kan ietsie uitwerk dat ek vir jou so een of twee van daai kassies saambring......
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Flip Nel »

Hang seker af watter een gaan die vinnigste werk vir pyn >:D[/quote]

Hahahaha. Ja-nee Flip, partymaal is "uitsit" maar die enigste opsie...
BTW, Flip, dink jy nie jy moet Saterdag so bietjie deurkom Tsumeb toe vir die Funshoot nie? Sal lekker wees om jou daar te sien!

@Trevor- Kyk, as jy nou "Score-master" is by Saterdag se komp is ek seker ons kan ietsie uitwerk dat ek vir jou so een of twee van daai kassies saambring......[/quote]

Jong van ons moet werk :-X so dit sal bietie moeilik wees dalk volgende keer
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Trevor »

Ja Piet ek is op die baan duty Saterdag, sorg vir my en ek sorg vir jou....Julle Grootfontein boertjies klink vir my in elk geval bang vir die vlakvark, rooibok, buffel en gongs skiet want julle het blykbaar gevra ons moet dit 'n groepering skiet maak want julle wil ladings toets. Ons doen dit nou maar vir julle so.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Piet Pille »

Trevor wrote:Ja Piet ek is op die baan duty Saterdag, sorg vir my en ek sorg vir jou....Julle Grootfontein boertjies klink vir my in elk geval bang vir die vlakvark, rooibok, buffel en gongs skiet want julle het blykbaar gevra ons moet dit 'n groepering skiet maak want julle wil ladings toets. Ons doen dit nou maar vir julle so.
Eks eintlik die heel bangste vir julle klomp Tsumeb-ers en die bring en braai na die tyd.....
User avatar
Trevor
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Trevor »

Pieter Vorster wrote:
Trevor wrote:Ja Piet ek is op die baan duty Saterdag, sorg vir my en ek sorg vir jou....Julle Grootfontein boertjies klink vir my in elk geval bang vir die vlakvark, rooibok, buffel en gongs skiet want julle het blykbaar gevra ons moet dit 'n groepering skiet maak want julle wil ladings toets. Ons doen dit nou maar vir julle so.
Eks eintlik die heel bangste vir julle klomp Tsumeb-ers en die bring en braai na die tyd.....
Ek is self bang vir dit!!!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by tau »

Kan ek ook kom? :laugh:

Sien julle na die tyd by die vliegveld klubhuis vir so paar Kleine's
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Piet Pille »

tau wrote:Kan ek ook kom? :laugh:

Sien julle na die tyd by die vliegveld klubhuis vir so paar Kleine's
Dis reg John, ek hou vir jou 'n plekkie en kry die groen bottel met die takbok solank op die ys
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Monrique (SJ) »

tau wrote:Kan ek ook kom? :laugh:

Sien julle na die tyd by die vliegveld klubhuis vir so paar Kleine's
John

Ek sit links voor asb.

Groetnis
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 647
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Killzone »

Dankie vir die idee.
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 276
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Patroon "laaiblok"

Post by Polla1983 »

Wil nie graag hi-jack nie...

Het onlangs bietjie tyd gehad om tespeel...Het n paar sleepers wat rondle op die plaas en besluit om vir my n laaiblok te praktiseer.. Werk baie lekker, die 'bo' kant soos op foto's is vir die 30-06 / 308 en as ek hom omdop, het ek vir die 223..
2 kalibers op 1 laaiblok basies

Die hout is Rhodesian teak en as hy n laag Teak olie op het, bring dit die hout mooi uit. .

Groetnis...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply