Namibie Knaldemper!

Post Reply
User avatar
KRC-Lubeck
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Jul 07, 2013 7:21 pm

Namibie Knaldemper!

Post by KRC-Lubeck »

Hallo Almal!

Ek wil graag bietjie raad vrae by die meer ervare manne. Ek is van Grunau hier in die Suide van Namibie en wil graag n kneldemper op my 25-06 sit. Ek wil dit graag maar hier in Namibie laat doen. Gaan maar min Suid Africa toe. Ek weet mens kan n terminator bestel en laat opsit en dat die teminator n goeie koop is. Ek wil egter maar plaaslikke manne ondersteun. Sover kom ek uitvind dat Outdoor Centre en Ahrens in Windhoek kneldempers maak en opsit. Die benadering van die twee plekke is wel anders. Die een is van staal gemaak en die ander een is van aluminuim. Het enage van die forum lede al by die plekke (Outdoor Centre en Ahrens) kneldempers opgesit? Hoe werk hulle vir julle en wat was die diens wat julle gekry het.

Wag om van julle te hoor.

Groete

Willie
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Namibie Kneldemper!

Post by cassie_calvinia »

as jy besluit op die alliminium KD, maak net seker dat sy draad wat op die geweer staal is.
AL draad op staal werk nie so lekker nie. jy gaan die KD met 'n windpomp spanner moet afdraai
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Namibie Kneldemper!

Post by vriell »

Ek dink naby Rosh Pina is ook 'n man wat Silencers opsit.As jy wil kan ek probeer kontak besonderhede kry maar dink dis dalk te veel uit die pad uit.Laat maar weet..
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Namibie Kneldemper!

Post by Kalahari »

Willie

Ek het 2 van die Moose KD's (reflex tipe) van Outdoor centre en is baie tevrede met hulle, een op 22.250 en dan 30.06.
Van Ahrens en die ander plekke kan ek niks sê nie, geen ondervinding. Die 2 gewere van draai die kd's mooi op, maar haal elke keer af as jy klaar geskiet het, anders soos Cassie sê gaan jy sukkel om dit af te ry.

Ek glo dit is seker maar met alle kd's so, moenie dit op die geweer los nie, maar my ondervinding en opinie.

Kom sê maar hier wat jy opgesit het en jou ondervinding daarvan, dan help dit dalk weer die volgende man om 'n ingeligte besluit te neem.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Namibie Knaldemper!

Post by Chevvy SS »

Silent Hunter hier by ons se produkte is ook beskikbaar in Namibië. Kontak hom vir 'n billike en goeie produk.
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: Namibie Knaldemper!

Post by Stefan Fourie »

Hallo Willie, jy kan vir Johan Jenkins op Keetmanshoop ook bel by 081 8193223
User avatar
KRC-Lubeck
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Jul 07, 2013 7:21 pm

Re: Namibie Knaldemper!

Post by KRC-Lubeck »

Len.

Dit sal gaaf wees as jy die man op Rosh Pina se nammer kan opspoor. Dis net n 100 km van my af. Dan kan ek maklik n teminator maar nestel en dit gou oor n naweek vir hom neem. Dis n opsie...
User avatar
KRC-Lubeck
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Jul 07, 2013 7:21 pm

Re: Namibie Knaldemper!

Post by KRC-Lubeck »

Kalahari en Cassie

Ek het met Gunter al n paar geer net oor die tellefoon gepraat en jy kan sommer hoor dis n man wat wil help en goeie diens gaan lewer. Dankie vir die goeie raad en tips. Dit gee n man lekker gemoedsrus om te weet die produk waarna jy kyk goed werk. My kop staan ook na daao Moose KD toe.

Waar in die Gochas omgewing boer jy. My oupa se plaas is daar in die olifants rivier so 60 km vanaf Gochas. Erfdeel. Ek dink Maruis Meyer huur die plaas nou.

Groete.

Willie
User avatar
KRC-Lubeck
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Jul 07, 2013 7:21 pm

Re: Namibie Knaldemper!

Post by KRC-Lubeck »

Dankie Stefan ek sal hom ook kantak en vrae doen
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Namibie Knaldemper!

Post by Kalahari »

KRC-Lubeck wrote:Waar in die Gochas omgewing boer jy. My oupa se plaas is daar in die olifants rivier so 60 km vanaf Gochas. Erfdeel. Ek dink Maruis Meyer huur die plaas nou.
Willie, ek is so 120km suid-oos van Gochas in die Soutblok. Ek ken vir Marius en weet hy het redelik groot grond wat hy nou bedryf.
Vriend van my is ook daar in die Olifants rivier af.
Jy kan gerus die Moose KD probeer, as die prys jou nie gaan afsit nie, ek is regtig tevrede met myne.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Namibie Knaldemper!

Post by vriell »

KRC-Lubeck wrote:Len.

Dit sal gaaf wees as jy die man op Rosh Pina se nammer kan opspoor. Dis net n 100 km van my af. Dan kan ek maklik n teminator maar nestel en dit gou oor n naweek vir hom neem. Dis n opsie...
OK sal gou kyk wat ek kan uitvind...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Namibie Knaldemper!

Post by vriell »

0812412331 gerhard stafford op RP...Hoop dit help.Ek ken hom nie persoonlik nie maar van my Suidwes vriende maak gebruik van hom..
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2486
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Namibie Knaldemper!

Post by Flip Nel »

KRC-Lubeck wrote:Hallo Almal!

Ek wil graag bietjie raad vrae by die meer ervare manne. Ek is van Grunau hier in die Suide van Namibie en wil graag n kneldemper op my 25-06 sit. Ek wil dit graag maar hier in Namibie laat doen. Gaan maar min Suid Africa toe. Ek weet mens kan n terminator bestel en laat opsit en dat die teminator n goeie koop is. Ek wil egter maar plaaslikke manne ondersteun. Sover kom ek uitvind dat Outdoor Centre en Ahrens in Windhoek kneldempers maak en opsit. Die benadering van die twee plekke is wel anders. Die een is van staal gemaak en die ander een is van aluminuim. Het enage van die forum lede al by die plekke (Outdoor Centre en Ahrens) kneldempers opgesit? Hoe werk hulle vir julle en wat was die diens wat julle gekry het.

Wag om van julle te hoor.

Groete

Willie
Willie

Ek het 'n paar jaar terug 'n alluminium silencer laat opsit deur 'n geweersmid, weet nie wie die vervaardiger is nie maar die geweersmid het net gese dit is iemand local, die silencer werk nie verskriklik goed nie, met gewone ladings is hy okay maar het iemand anders se silencer eendag opgedraai en die ene het baie goed gewerk, het nou weer begin laai, Ek kan duidelik die verskil hoor, hoe vinniger ek my 270 raai hoe harder raak hy, myne het geen baffels etc. Lyk baie soos 'n pup met 'n vernouing in die middel. Ek sal nooit weer so iets koop nie, maak seker dat jy een kry wat baffels etc. in het, hulle werk net beter, as ek jy is sal ek eers bietjie naforsing doen en seker maak die silencer werk reg.

groete

Flip
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: Namibie Knaldemper!

Post by Stefan Fourie »

Niel Brandt is ook in RP beskikbaar, sy nommer is 0812806693
User avatar
KRC-Lubeck
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sun Jul 07, 2013 7:21 pm

Re: Namibie Knaldemper!

Post by KRC-Lubeck »

Hallo Flip.

Ja nee. Ek gaan maar my huiswerk mooi doen. Ek kry nou baie goeie raad en hulp hier by die manne. Ek sal laat weet waarop ek gaan besluit.

Groete

Willie
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Namibie Knaldemper!

Post by Alwyn »

vriell wrote:0812412331 gerhard stafford op RP...Hoop dit help.Ek ken hom nie persoonlik nie maar van my Suidwes vriende maak gebruik van hom..
Ek ken die man persoonlik en was al in sy shop gewees.
Hy het baie tyd en moeite in die ontwerp van die Knaldemper in gesit.
Kontak hom gerus!
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Namibie Knaldemper!

Post by dehacked »

Ek het ook die Moose knaldemper vir my 270 bestel. Wag nog vir liksens so kan nie kommentaar lewer nie. Gunter het wel vir my 'n oopgesnyde een gewys. Daar is 'n string baffels binne.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Post Reply