Groot Leeu

Post Reply
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Groot Leeu

Post by Yalair »

Het die video by friend gekry en somaar foto's gemaak.
Hierdie ou moet groot magonas he - somaar van yster ook
Op eerste fot storm die kietsie
op 2  tref sy skoot hom die ander vanselfsprekend

Image
Image
Image
Image
Image
Last edited by Yalair on Tue Mar 10, 2009 2:19 pm, edited 1 time in total.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Groot Leeu

Post by jaracal »

Appels, lyk of die ou nog herlaai so deur die stof en al. Daardie tyd ruk ek die sluitstuk uit die slot.

Goed gedoen

H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
tafjak

Re: Groot Leeu

Post by tafjak »

Ek sal nie 'n goeie kameraman wees in sulke gevalle nie. Reken ek sal maar die kamp oppas en sorg dat die velle gesout word.

T
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Groot Leeu

Post by raychell »

Wat het hulle gespeel wat hom so haastig laat inkom het?
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Groot Leeu

Post by Yalair »

Raynie
Jy moet eintlik die video sien, hierie manne is nie bang nie. Dis 'n klient wat die leeu gekwes het, kom nogal in soos 'n teef op 'n klein jak distres, tanne net baaie groter
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Groot Leeu

Post by Christo »

Yalair

Yster is lig gestel, ek dink dit is titanium of hy het nie meer ;) . 10 uit 10 vir die kamera man.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Groot Leeu

Post by Freek »

Goeie genade...daai ou is te dom om seer te kry.  :o  Ek is seker daai onsigbare outjie met die naam van "luck" het hom gehelp. As ek daai kamera moet vas hou, moet my vrou seker maak sy pak vir my 'n groot tas onderbroeke, Jokkie onderbroeke... 8)

Yalair dankie dat jy met ons deel, hier is nou 'n duidelike voorbeeld waar "enough gun" 'n rol speel. Wonder waarmee skiet daai perd. ::)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Groot Leeu

Post by Christo »

Freek

Seker met 'n 22-250 op steroids ;D

Toe hulle vir 'n man vra hoekom skiet hy buffels met 'n 600 nitro express het hy ge-antwoord omdat hulle  toe nog nie 'n 700 nitro express gemaak het nie. Die man se doodskoot lyk eerder na 'n 800 nitro express prototipe aan die leeu se gees gee.

Ek sou verkies as dit daai 3 tree terugstaan capegun is waarmee ek moet skiet dan kan die geweer help om my uit die pad te haal.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
rednat

Re: Groot Leeu

Post by rednat »

Dit is nou vir die adrenalien junkies.
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Groot Leeu

Post by CHRIS »

Ek sal vir my skietstoel tralies opsit in daai w?reld ;D
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Groot Leeu

Post by Rooies »

AANDAG ALMAL
ek teel nnuwe genenasie hond vir die nuwe sa. Jakkie se kind hol tot in die volgende distrik....so ook die nuwe sa burgers as ons veld of dorp toe ry. navrae welkom!
rooies

Imagehttp://i621.photobucket.com/albums/tt30 ... 94.jpg[img]
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Groot Leeu

Post by Yalair »

Rooies
Oppas net as Flaffie vir jou kwaad word, jy ja hom seker nie net uit nie, ja vra hom mooi.
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Groot Leeu

Post by Rooies »

Yalair

die antwoord kom nog. sukkel nog met die laai van foto. ek try weer.
Image

rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: Groot Leeu

Post by CHRIS »

ROOIES,

Is daar nie een van jou honde weg nie? Ek kyk daai moerse pote :o

Chris
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Groot Leeu

Post by JACQUES BOTHA »

as julle daai man met n anatool kruis sal julle nogal verbasende resultaate kry,,,,,, hulle gaan nie die skape beter oppas nie, maar ook die groen goggas opeet...en as hulle begin skaap eet, het jy darem n mooi foto om by te staan vir jou jagversameling...trofee kamer ,,, hulle sal mooi opstop ook...
Shoot straight and tell the truth!
Ambessa

Re: Groot Leeu

Post by Ambessa »

Hallo Rooies

Gee asb deur aan BS (bool@landmarkfoundation.org.za). Hy soek die soort woefters en flafters.

Oppas net, jy kan onsmaaklike poste kry.

Ambessa
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Groot Leeu

Post by Gerhard »

Yalair wrote: Het die video by friend gekry en somaar foto's gemaak.
Hierdie ou moet groot magonas he - somaar van yster ook
Op eerste fot storm die kietsie
op 2  tref sy skoot hom die ander vanselfsprekend

Image
Image
Image
Image
Image
Die storie van wat gebeur het....

Klient in Botswana,

Sy kwes die leeu mannetjie met 375H&H

Johan Calitz en Ronnie Crouse is in die selfde kamp en hulle stop hul jag om die gekwesde Leeu uit te sort.

Toe die leeu sy V8 start kies hy vir Ronnie uit en storm.

Ronnie skiet met 450 Watts en op 30 tree skiet hy die eerste skoot. As jy die video kyk skiet hy amper gelyk met Johan Calitz se skoot.

Ronnie vang die leeu skrams op die bors maar het geen impak op die kat nie.

As ek reg onthou het Johan se skoot hom in die longe getref maar soos jy kan sien op die video het dit geen impak gehaad nie.

Ronnie pluk sy slot oop na sy skoot en die geweer is in sy heup toe die slot toe maak. Daar is nie genoeg tyd om die geweer terug in die skouer te kry nie en skiet die skoot uit die heup en is gelukkig om die kat kop skoot te skiet. Die momentum van die kat het hom om gestamp en sy bene bvol leeu spoeg gelos.

Johan was na sy eerste skoot reeds besig om na Ronnie toe te hardloop om die kat van hom af te skiet maar gelukkig was dit nie nodig nie.

Vir die wat nie weet nie.

Dis bereken dat leeu op storm spoed 100 yards hardloop binne 4 sekondes.

Daai kat was nie 100 yards weg toe hy begin storm het nie....

Daai manne kan die groot guns vinnig en raak skiet.....  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Groot Leeu

Post by Christo »

:o
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply