Brandstof skok!!

Post Reply
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Brandstof skok!!

Post by mariusr »

Sien petrol gaan vlg week op met 84 sent en diesel met 78 sente amper honderd rand meer vir my op n tank!! Wat doen die mense aan ons!!!!!!
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Brandstof skok!!

Post by Martin Marais »

Elke keer as onse hoofman 'n toespraak lewer dan Zoom Zoom onse ou Rand net verder in sy m##er in,en die maklikste manier vir die regering om die swak rand die hoof te bied is om die brandstofprys te verhoog. :(
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Brandstof skok!!

Post by PWV »

As dit maar net by die brandstof gebly het, maar nou gaan alles weer duurder word om nooit weer af te kom in prys nie!!! >:( >:( >:( >:(
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: Brandstof skok!!

Post by marthinus100 »

Hulle maak seker geld bymekaar. Een van die dae gaan hulle begrafnis (partytjie) hou. Dink dit gaan n groot partytjie wees.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Surf & Turf
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Jun 06, 2013 9:41 am

Re: Brandstof skok!!

Post by Surf & Turf »

Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Brandstof skok!!

Post by JohanvB »

Surf & Turf wrote:Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
en wat beteken dit?
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Brandstof skok!!

Post by JohanvB »

Surf & Turf wrote:Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
en het jy jouself al voorgestel op die forum?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Brandstof skok!!

Post by Gerhard »

Surf & Turf wrote:Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.

Surf & Truf...

Dis nou n manier om die ys te breek met jou eerste post op die forum... :):

Welkom hier en gaan lees hier
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=126&t=3367

en kom stel jouself voor aan die forum.

Mooi loop
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Brandstof skok!!

Post by Gerhard »

mariusr wrote:Sien petrol gaan vlg week op met 84 sent en diesel met 78 sente amper honderd rand meer vir my op n tank!! Wat doen die mense aan ons!!!!!!

Ek vlieg Saudi toe.

Vir R100 kan ek n 60L tank laat vol maak die kar laat was en nog klein geld terug kry... :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Brandstof skok!!

Post by mariusr »

Die lapkoppe hulle maak so veel geld uit olie dan stoot hul nog die prys op net een rede hul haat amerika! :): wil die wereld vernietig die klomp woestyn rotte! :o
User avatar
swys
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Jul 11, 2013 8:01 am

Re: Brandstof skok!!

Post by swys »

wil nou nie julle bubbles bars of moed breek nie maar sover le daar nog n verhooging voor in die omgewing van 80c/l >:+ >:+ >:+
Post Reply