Brandstof skok!!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Brandstof skok!!
Sien petrol gaan vlg week op met 84 sent en diesel met 78 sente amper honderd rand meer vir my op n tank!! Wat doen die mense aan ons!!!!!!
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Brandstof skok!!
Elke keer as onse hoofman 'n toespraak lewer dan Zoom Zoom onse ou Rand net verder in sy m##er in,en die maklikste manier vir die regering om die swak rand die hoof te bied is om die brandstofprys te verhoog. 
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Brandstof skok!!
As dit maar net by die brandstof gebly het, maar nou gaan alles weer duurder word om nooit weer af te kom in prys nie!!!

-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Brandstof skok!!
Hulle maak seker geld bymekaar. Een van die dae gaan hulle begrafnis (partytjie) hou. Dink dit gaan n groot partytjie wees.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
-
Surf & Turf
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Jun 06, 2013 9:41 am
Re: Brandstof skok!!
Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Brandstof skok!!
en wat beteken dit?Surf & Turf wrote:Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Brandstof skok!!
en het jy jouself al voorgestel op die forum?Surf & Turf wrote:Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Brandstof skok!!
Surf & Turf wrote:Ek voel heel gemaklik met die brandstof prys want - Ek gooi nie "cheap" stront in my voertuie in nie.
Surf & Truf...
Dis nou n manier om die ys te breek met jou eerste post op die forum...
Welkom hier en gaan lees hier
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=126&t=3367
en kom stel jouself voor aan die forum.
Mooi loop
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Brandstof skok!!
mariusr wrote:Sien petrol gaan vlg week op met 84 sent en diesel met 78 sente amper honderd rand meer vir my op n tank!! Wat doen die mense aan ons!!!!!!
Ek vlieg Saudi toe.
Vir R100 kan ek n 60L tank laat vol maak die kar laat was en nog klein geld terug kry...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Brandstof skok!!
Die lapkoppe hulle maak so veel geld uit olie dan stoot hul nog die prys op net een rede hul haat amerika!
wil die wereld vernietig die klomp woestyn rotte! 
- swys
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Thu Jul 11, 2013 8:01 am
Re: Brandstof skok!!
wil nou nie julle bubbles bars of moed breek nie maar sover le daar nog n verhooging voor in die omgewing van 80c/l

