SOMCHEM WEB SITE
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
SOMCHEM WEB SITE
Wat het van Somchem se website geword, soek inligting en kry glad nie die site nie?
-
tafjak
Re: SOMCHEM WEB SITE
Ben
Nee, ek wetie.
Om te dink dit is die enigste kruitvervaardiger in ons land en word deur die buiteland besit. "Rumble in the Junkle!" Hopie die army se koele gee oppie.
... as vermis aangemeld, of gesteel!Wat het van Somchem se website geword, soek inligting en kry glad nie die site nie?
Om te dink dit is die enigste kruitvervaardiger in ons land en word deur die buiteland besit. "Rumble in the Junkle!" Hopie die army se koele gee oppie.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: SOMCHEM WEB SITE
Tuf man
Ja so verloor ons als wat goed of amper goed was, die buitelanders reken seker ons boere laai somma blindelings, so dis nie nodig vir data nie
Groete
Ben
Ja so verloor ons als wat goed of amper goed was, die buitelanders reken seker ons boere laai somma blindelings, so dis nie nodig vir data nie
Groete
Ben
-
tafjak
Re: SOMCHEM WEB SITE
Ben

.........Het bang boer gesien?buitelanders reken seker ons boere laai somma blindelings
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: SOMCHEM WEB SITE
Benna
Ek het 'n boekie by Kloppers gekoop. Ek sal vanaand kyk en jou laat weet.
Ek is seker dit is iets soos rheinmetall denel of so iets.
Sal jou vanaand bel.
Ek het 'n boekie by Kloppers gekoop. Ek sal vanaand kyk en jou laat weet.
Ek is seker dit is iets soos rheinmetall denel of so iets.
Sal jou vanaand bel.
Geroer-nie geskud nie
-
herley
Re: SOMCHEM WEB SITE
Hier is die adress, ekt hulle vandag ge-mail oor vrae:
Julle kan gerus die persoon vrae vrae, ek dink hy werk by Somchem
Groete
Bradley
Julle kan gerus die persoon vrae vrae, ek dink hy werk by Somchem
Groete
Bradley
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: SOMCHEM WEB SITE
Manne
Vra hom gerus. Hy is Manie Johannes en hy ken sy storie hy het my al baie gehelp en is regtig 'n yster.
Vra hom gerus. Hy is Manie Johannes en hy ken sy storie hy het my al baie gehelp en is regtig 'n yster.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Danie Lombard .243
Re: SOMCHEM WEB SITE
EK beaam wat 222 se, Manie kan van kruit en druk vlakke. Hy ken sy werk.