SOMCHEM WEB SITE

Post Reply
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

SOMCHEM WEB SITE

Post by Yalair »

Wat het van Somchem se website geword, soek inligting en kry glad nie die site nie?
tafjak

Re: SOMCHEM WEB SITE

Post by tafjak »

Ben
Wat het van Somchem se website geword, soek inligting en kry glad nie die site nie?
... as vermis aangemeld, of gesteel! :D Nee, ek wetie.

Om te dink dit is die enigste kruitvervaardiger in ons land en word deur die buiteland besit. "Rumble in the Junkle!" Hopie die army se koele gee oppie.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: SOMCHEM WEB SITE

Post by Yalair »

Tuf man
Ja so verloor ons als wat goed of amper goed was, die buitelanders reken seker ons boere laai somma blindelings, so dis nie nodig vir data nie  :P

Groete
Ben
tafjak

Re: SOMCHEM WEB SITE

Post by tafjak »

Ben
buitelanders reken seker ons boere laai somma blindelings
.........Het bang boer gesien? :D
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: SOMCHEM WEB SITE

Post by Wielie Waps »

Benna
Ek het 'n boekie by Kloppers gekoop. Ek sal vanaand kyk en jou laat weet.
Ek is seker dit is iets soos rheinmetall denel of so iets.

Sal jou vanaand bel.
Geroer-nie geskud nie
herley

Re: SOMCHEM WEB SITE

Post by herley »

Hier is die adress, ekt hulle vandag ge-mail oor vrae:
Julle kan gerus die persoon vrae vrae, ek dink hy werk by Somchem

Groete
Bradley
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: SOMCHEM WEB SITE

Post by 222 »

Manne

Vra hom gerus. Hy is Manie Johannes en hy ken sy storie hy het my al baie gehelp en is regtig 'n yster.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
Danie Lombard .243

Re: SOMCHEM WEB SITE

Post by Danie Lombard .243 »

EK beaam wat 222 se, Manie kan van kruit en druk vlakke. Hy ken sy werk.
Post Reply