Watter teleskoop vir 375

User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 670
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Watter teleskoop vir 375

Post by Nico de Jager »

Jis Manne
Watse teleskoop stel julle voor vir n 375 wat meer gebruik gaan word vir algemene jag as vir gevaarlike wild. Ek hoop om darem n buffel en miskien n kat of twee te skiet.
Wat se julle van die Leupold v3 1.5-5x20 en 1.75-6x32.
Groete
Ribbok
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Geno »

Hallo Ribbok,

Ek het die vx3 1.5-5x20 gehad, oulike scope, maar hy sukkel verby 100m. Het toe 'n pel geruil vir die vx3 3.5-10x50, hy het hom nou met QD mounts op sy .450 Rigby.

Ek dink die 1.75-6x32 is 'n baie beter roep vir 'n .375, aangesien hy instaat is om redelike lang skote ook te skiet. die 32mm objektief is ook beter vir kat jag waar skote skemer en selfs in die nag geskiet word.


Hoop dit help.

Lekker kat skiet,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Kruger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Kruger »

Ribbok
Indien jy dit meer vir algemene jag gaan gebruik sal ek nie neuk met een van die kleiner vergroting variables nie. Jy gaan sukkel oor langer afstande. Ek het ook 'n 375 wat ek vir algemene jag gebruik en het 'n gewone 6x42 Schmidt und Bender op hom. Kon nog nie agterkom dat dit nie werk vir my nie.

Groete
KL
Winners never quit - Quitters never win.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Nico Harris »

my pa het n zeis 3-9x40 en hy werk bakgat.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Francois Marais »

Ribbok

Myne het n VX III 1,5-5*20 IR op, werk mooi virri groot goete, sowel as die katte, en op 5 vergroting skiet jy lekker verby die 150M

My 2c.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Robert »

Ek het 'n Lynx 3-9 x 42 pro reeks op myne en die werk lekker vir langer  en naby skote en dit kos nie 'n plaas se prys nie.

My beskeie 1 1\2 c

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 670
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Nico de Jager »

Jis Manne
Dankie vir julle terugvoer, ek het nogal n S&B 6x42 op my 25-06 waar ek eintlik n bietjie sterker teleskoop  nodig het. Miskien kan ek hom verplaas na die 375 toe en n nuwe scope op 25-06 sit.
Groete
Ribbok
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Monrique (SJ) »

Ribbok

Hy behoort goed te werk op die 375 indien jy nie-gevaarlike wild jag. Gee terugvoering oor jou mening nadat jy dit gedoen het.

Groetnis
SJ
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 670
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Nico de Jager »

Jis SJ
Ja ek sal jou laat weet maar jy moenie haastig wees nie, my 375 is nog in Amerika.
Groete
Ribbok
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by KSV »

Ribbok,

Ek het n VX1 3-12 x 40 op.  Kyk maar vir die teleskope met die lang "eye relief".  Oom Gerard beveel Mea-Opta aan, het glo nog nooit een gesien wat gebreek het asgevolg van die geweer se skop.

Myne se pyne is nou uitgesort en ek het begin met lading ontwikkeling.

Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Nico Harris »

KSV bedoel jy n 4-12x40. het ng nooit van die 3-12x40 gehoor nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by KSV »

Nico,

Ja man, selde ding. Wat is 'n 1 tussen vrinne?
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Louis Kriel »

Harris30-06 wrote: KSV bedoel jy n 4-12x40. het ng nooit van die 3-12x40 gehoor nie.
Ek het 'n ou Japannese 3-12x40 Tasco op my .22!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Janjak »

Ek stem ook saam met iets in die 3-9 vergroting. Vir baie lank n 3.5-10x40 VX3 Leupold op my 9,3 gehad en was nooit spyt nie. Lynx het n  1.5-6x42ir gehad wat net so mooi op n swaar kaliber werk. 
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Louis Kriel »

Ribbok wrote: Jis Manne
Watse teleskoop stel julle voor vir n 375 wat meer gebruik gaan word vir algemene jag as vir gevaarlike wild. Ek hoop om darem n buffel en miskien n kat of twee te skiet.
Wat se julle van die Leupold v3 1.5-5x20 en 1.75-6x32.
Groete
Ribbok
Daai 1.5-5x20 vx3 lyk darem mooi op 'n groot geweer!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Stefan764 »

2 sente van my kant af.

eerste 1c: Kies n scope van gehalte (presies wat al die manne hier voorstel), my vriend het n .375 Sako en hy skop n Lynx somme NOU moertoe....
laaste 1c: Jy het nie n lae vergroting nodig vir gevaarlike wild nie, kom naby genoeg dan gooi jy sommer met die oog hier langs die loop af!!!!! haha!! lag lag!!

Nee wat, grap sommer oor een-sent no 2, maar doodernstig oor eerste 1c. Nie dat ek jou wil korrigeer nie ou Ribbok, ekt gesien jy praat sommer uit die staanspoor uit van Leupold. Volgens my, oor ek self Leupold skiet (4-12 x 40, vorige VX1) is dit n baie goeie en baie sterk scope. Net n vinnige vragie? Watter wild gaan jy die meeste skiet? Jy se meestal nie-gevaarlike wild? Why not die 4-12 nie? 4 vergroting vir kudus ini bos, 6 vergroting vir langerigge bosskote en dan het jy tot op n 12x vergroting, sou jy wou 170gr Impalas laai en sommer met dieselle roer loop Sprinkbok skiet op 250m ini Kalahari?

Lekker dag!
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Hein M. »

Stefan,

Het self nie 'n Lynx nie, maar sal graag wil weet:  Skop die 357H&H hierdie "brand" teleskoop moertoe?

Enige ander ouens met hierdie ervaring?

Sal graag wil weet?

Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Agentkoos
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Agentkoos »

Ribbok
Swarovski 2-12x50 Z6 en as die te duur is 3-12x50 Swarovski Habicht vir omtrent die helfte van die prys
As jy die Swaro koop  hoef jy heelwaarskynlik nooit weer te koop nie
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Rasmus »

Ek het n Leopold Euro 30. 2-7 x 33 teleskoop op my .375 werk baie lekker. Lyk nie te groot en uit sy plek nie en werk ook lekker vir daai skote wat bietjie verder is!

Die Leupold VX3 1.75-6 x 32 kan ook heel gaaf werk.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Janjak »

Hein,
ek het dit nognie gesien nie. Sal graag wil.....
Porcus hier op ons forum skiet ook n Sako 375 met n Lynx op en praat net altyd met lof van daai scope.
O, ja -Python het ook n Lynx op sy Brno 375 en n ander maat van my n Lynx op sy Ruger No1 375. Almal tevrede.

Koop waarvan jy hou en wat jou sak pas.
Sou dit n Lynx wees sal hy jou goeie diens gee.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Stefan764 »

Manne ek moet seker nie so veralgemeen nie...

Maar dat daai .375 n slinternuwe Lynx 3-9x 42 se kruishare stukkend geskop het is wragtag so. Self het ek nog net een keer die verskynsel gesien of van gehoor, maar toe my vriend die scope invat na die handelaar toe bevestig hy dat dit wel gebeur het.

Jammer weerens dat ek so veralgemeen het, het glad nie bedoel om die Lynx naam af te breek nie, het maar net van n eerstehandse ervaring vertel... Ek persoonlik dink dis beter om n meer duursame scope te koop vir n geweer wat baie skop, maak mar net vir my sin.

Ek het self n Tasco (seker mar in beginsel dieselfe ding as n Lynx) 3-9 x 42 baie lank op my 7x64 geskiet voor ek my Leupold gekry het en ek kan getuig dat dit n waarde vir geld teleskoop is. Het hard gewerk en een val ook oorleef. Hy skiet nou nog op my pa se .22 Hornet.

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
jmb

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by jmb »

Oeps ou Stefan daar piets die Lynx manne jou amper. Ek het 'n Leopoldt VX3 op my Sako 375. Die ding se zero bly  baie mooi konstant. Dan moet ek darem ook erken ek het 'n tromprem op myne. Ja hy raas 'n bietjie maar nie so erg direk agter die geweer nie. Ek gebruik hom vir stapjag wat mos nou nie eintlik 'n sosiale manier van jag is nie en dit maak die eina darem substansieel minder. :D
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by spekieries »

Dags? manne

Ek het 'n Lynx 1.75 -5x 32 op my 9.3 x 62. Hy werk uitstekend vir die doel waarvoor ek hom gebruik. Moet s? ek skiet net in die bos en die bigbore by SAJWV met hom.

Groete
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Janjak »

Stefan, nie n probleem nie.
As daai Leupold pla moet jy maar skree. ;D
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Watter teleskoop vir 375

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne
Ek het begin met Lynx (3-9x42 op 30-06 Ackley en 1.5-6x42 op 375 Ackley, albei was die Professional) en was baie gelukkig met my keuse. Ek het net so nou en dan vir n bietjie meer vergroting gewens op langer skote. Die "rule of thumb" van 2 vergroting vir elke 100m is vir my n bietjie min veral as die skote oor 250m gaan (Ek sal dan meer in die orde van 3 vergroting vir elke 100m beweeg). Toe ek n 2-7x32 Professional op my 7x57 Ackley opgesit het, het my drama met Lynx begin (Swak eyerelief en beeld, op twee teleskope). Ek het oorgeswaai na Leupold VXIII 3.5-10x40 op die 375 met RE reticle en later na VX3 3.5-10x40 met Boonne&Crockett reticle. Ek is so geluggig soos n vark by n ZCC denee! Ek het oordentlik my huiswerk gedoen met die keuses want dit het 11 gewere ingesluit! Die elusie dat baie van die Europese handelsmerke beter is, is presies dit, n Elusie! Die Amerikaners het n anderste manier om te bemark, hulle toets die produkte teen mekaar en publiseer hulle bevindinge. Eyerelief, lighttransfusion, gewig, reciolfailure ens is tog alles goed wat gemeet kan word. Ons skietomstandighede en die Amerikaners s'n is baie dieselfde, ons lig is goed, so hulle produkte werk goed hierso, ons skiet nie in swak lig soos die Europeers nie en het sodoende nie 30mm buise, 56mm lense en 3 biljoen filtrasie lae nodig nie! Buise van 25mm en lense van 32-40mm werk uitstekend. As jy na Leupold kyk moet nie laer gaan as die VX2 reeks nie, met eerste keuse die VX3 in 2.5-8x36 of 3.5-10x40 met Boonne&Crockett kruishare (hierdie opsie werk uitstekend). Hoop my 2 sent help.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Post Reply