Watter teleskoop vir 375
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Watter teleskoop vir 375
Jis Manne
Watse teleskoop stel julle voor vir n 375 wat meer gebruik gaan word vir algemene jag as vir gevaarlike wild. Ek hoop om darem n buffel en miskien n kat of twee te skiet.
Wat se julle van die Leupold v3 1.5-5x20 en 1.75-6x32.
Groete
Ribbok

- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Hallo Ribbok,
Ek het die vx3 1.5-5x20 gehad, oulike scope, maar hy sukkel verby 100m. Het toe 'n pel geruil vir die vx3 3.5-10x50, hy het hom nou met QD mounts op sy .450 Rigby.
Ek dink die 1.75-6x32 is 'n baie beter roep vir 'n .375, aangesien hy instaat is om redelike lang skote ook te skiet. die 32mm objektief is ook beter vir kat jag waar skote skemer en selfs in die nag geskiet word.
Hoop dit help.
Lekker kat skiet,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Ribbok
Indien jy dit meer vir algemene jag gaan gebruik sal ek nie neuk met een van die kleiner vergroting variables nie. Jy gaan sukkel oor langer afstande. Ek het ook 'n 375 wat ek vir algemene jag gebruik en het 'n gewone 6x42 Schmidt und Bender op hom. Kon nog nie agterkom dat dit nie werk vir my nie.
Groete
KL

Winners never quit - Quitters never win.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
my pa het n zeis 3-9x40 en hy werk bakgat.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Ribbok
Myne het n VX III 1,5-5*20 IR op, werk mooi virri groot goete, sowel as die katte, en op 5 vergroting skiet jy lekker verby die 150M
My 2c.......
Mooi loop
Francois

- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Ek het 'n Lynx 3-9 x 42 pro reeks op myne en die werk lekker vir langer en naby skote en dit kos nie 'n plaas se prys nie.
My beskeie 1 1\2 c
Robert
My beskeie 1 1\2 c
Robert
Oorwining deur opleiding
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Jis Manne
Dankie vir julle terugvoer, ek het nogal n S&B 6x42 op my 25-06 waar ek eintlik n bietjie sterker teleskoop nodig het. Miskien kan ek hom verplaas na die 375 toe en n nuwe scope op 25-06 sit.

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter teleskoop vir 375
Ribbok
Hy behoort goed te werk op die 375 indien jy nie-gevaarlike wild jag. Gee terugvoering oor jou mening nadat jy dit gedoen het.
Groetnis
SJ
Hy behoort goed te werk op die 375 indien jy nie-gevaarlike wild jag. Gee terugvoering oor jou mening nadat jy dit gedoen het.
Groetnis
SJ
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Jis SJ
Ja ek sal jou laat weet maar jy moenie haastig wees nie, my 375 is nog in Amerika.
Groete
Ribbok
Ja ek sal jou laat weet maar jy moenie haastig wees nie, my 375 is nog in Amerika.
Groete
Ribbok
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Watter teleskoop vir 375
Ribbok,
Ek het n VX1 3-12 x 40 op. Kyk maar vir die teleskope met die lang "eye relief". Oom Gerard beveel Mea-Opta aan, het glo nog nooit een gesien wat gebreek het asgevolg van die geweer se skop.
Myne se pyne is nou uitgesort en ek het begin met lading ontwikkeling.
Groete
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
KSV bedoel jy n 4-12x40. het ng nooit van die 3-12x40 gehoor nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Watter teleskoop vir 375
Nico,
Ja man, selde ding. Wat is 'n 1 tussen vrinne?
Ja man, selde ding. Wat is 'n 1 tussen vrinne?
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Ek het 'n ou Japannese 3-12x40 Tasco op my .22!Harris30-06 wrote: KSV bedoel jy n 4-12x40. het ng nooit van die 3-12x40 gehoor nie.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Ek stem ook saam met iets in die 3-9 vergroting. Vir baie lank n 3.5-10x40 VX3 Leupold op my 9,3 gehad en was nooit spyt nie. Lynx het n 1.5-6x42ir gehad wat net so mooi op n swaar kaliber werk.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Daai 1.5-5x20 vx3 lyk darem mooi op 'n groot geweer!Ribbok wrote: Jis Manne
Watse teleskoop stel julle voor vir n 375 wat meer gebruik gaan word vir algemene jag as vir gevaarlike wild. Ek hoop om darem n buffel en miskien n kat of twee te skiet.
Wat se julle van die Leupold v3 1.5-5x20 en 1.75-6x32.
Groete
Ribbok
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Watter teleskoop vir 375
2 sente van my kant af.
eerste 1c: Kies n scope van gehalte (presies wat al die manne hier voorstel), my vriend het n .375 Sako en hy skop n Lynx somme NOU moertoe....
laaste 1c: Jy het nie n lae vergroting nodig vir gevaarlike wild nie, kom naby genoeg dan gooi jy sommer met die oog hier langs die loop af!!!!! haha!! lag lag!!
Nee wat, grap sommer oor een-sent no 2, maar doodernstig oor eerste 1c. Nie dat ek jou wil korrigeer nie ou Ribbok, ekt gesien jy praat sommer uit die staanspoor uit van Leupold. Volgens my, oor ek self Leupold skiet (4-12 x 40, vorige VX1) is dit n baie goeie en baie sterk scope. Net n vinnige vragie? Watter wild gaan jy die meeste skiet? Jy se meestal nie-gevaarlike wild? Why not die 4-12 nie? 4 vergroting vir kudus ini bos, 6 vergroting vir langerigge bosskote en dan het jy tot op n 12x vergroting, sou jy wou 170gr Impalas laai en sommer met dieselle roer loop Sprinkbok skiet op 250m ini Kalahari?
Lekker dag!
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Stefan,
Het self nie 'n Lynx nie, maar sal graag wil weet: Skop die 357H&H hierdie "brand" teleskoop moertoe?
Enige ander ouens met hierdie ervaring?
Sal graag wil weet?
Hein M.

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Ribbok
Swarovski 2-12x50 Z6 en as die te duur is 3-12x50 Swarovski Habicht vir omtrent die helfte van die prys
As jy die Swaro koop hoef jy heelwaarskynlik nooit weer te koop nie

Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Ek het n Leopold Euro 30. 2-7 x 33 teleskoop op my .375 werk baie lekker. Lyk nie te groot en uit sy plek nie en werk ook lekker vir daai skote wat bietjie verder is!
Die Leupold VX3 1.75-6 x 32 kan ook heel gaaf werk.

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Hein,
ek het dit nognie gesien nie. Sal graag wil.....
Porcus hier op ons forum skiet ook n Sako 375 met n Lynx op en praat net altyd met lof van daai scope.
O, ja -Python het ook n Lynx op sy Brno 375 en n ander maat van my n Lynx op sy Ruger No1 375. Almal tevrede.
Koop waarvan jy hou en wat jou sak pas.
Sou dit n Lynx wees sal hy jou goeie diens gee.
ek het dit nognie gesien nie. Sal graag wil.....
Porcus hier op ons forum skiet ook n Sako 375 met n Lynx op en praat net altyd met lof van daai scope.
O, ja -Python het ook n Lynx op sy Brno 375 en n ander maat van my n Lynx op sy Ruger No1 375. Almal tevrede.
Koop waarvan jy hou en wat jou sak pas.
Sou dit n Lynx wees sal hy jou goeie diens gee.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Watter teleskoop vir 375
Manne ek moet seker nie so veralgemeen nie...
Maar dat daai .375 n slinternuwe Lynx 3-9x 42 se kruishare stukkend geskop het is wragtag so. Self het ek nog net een keer die verskynsel gesien of van gehoor, maar toe my vriend die scope invat na die handelaar toe bevestig hy dat dit wel gebeur het.
Jammer weerens dat ek so veralgemeen het, het glad nie bedoel om die Lynx naam af te breek nie, het maar net van n eerstehandse ervaring vertel... Ek persoonlik dink dis beter om n meer duursame scope te koop vir n geweer wat baie skop, maak mar net vir my sin.
Ek het self n Tasco (seker mar in beginsel dieselfe ding as n Lynx) 3-9 x 42 baie lank op my 7x64 geskiet voor ek my Leupold gekry het en ek kan getuig dat dit n waarde vir geld teleskoop is. Het hard gewerk en een val ook oorleef. Hy skiet nou nog op my pa se .22 Hornet.
Groete
Stefan
Maar dat daai .375 n slinternuwe Lynx 3-9x 42 se kruishare stukkend geskop het is wragtag so. Self het ek nog net een keer die verskynsel gesien of van gehoor, maar toe my vriend die scope invat na die handelaar toe bevestig hy dat dit wel gebeur het.
Jammer weerens dat ek so veralgemeen het, het glad nie bedoel om die Lynx naam af te breek nie, het maar net van n eerstehandse ervaring vertel... Ek persoonlik dink dis beter om n meer duursame scope te koop vir n geweer wat baie skop, maak mar net vir my sin.
Ek het self n Tasco (seker mar in beginsel dieselfe ding as n Lynx) 3-9 x 42 baie lank op my 7x64 geskiet voor ek my Leupold gekry het en ek kan getuig dat dit n waarde vir geld teleskoop is. Het hard gewerk en een val ook oorleef. Hy skiet nou nog op my pa se .22 Hornet.
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
jmb
Re: Watter teleskoop vir 375
Oeps ou Stefan daar piets die Lynx manne jou amper. Ek het 'n Leopoldt VX3 op my Sako 375. Die ding se zero bly baie mooi konstant. Dan moet ek darem ook erken ek het 'n tromprem op myne. Ja hy raas 'n bietjie maar nie so erg direk agter die geweer nie. Ek gebruik hom vir stapjag wat mos nou nie eintlik 'n sosiale manier van jag is nie en dit maak die eina darem substansieel minder. 
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Dags? manne
Ek het 'n Lynx 1.75 -5x 32 op my 9.3 x 62. Hy werk uitstekend vir die doel waarvoor ek hom gebruik. Moet s? ek skiet net in die bos en die bigbore by SAJWV met hom.
Groete
Ek het 'n Lynx 1.75 -5x 32 op my 9.3 x 62. Hy werk uitstekend vir die doel waarvoor ek hom gebruik. Moet s? ek skiet net in die bos en die bigbore by SAJWV met hom.
Groete
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Stefan, nie n probleem nie.
As daai Leupold pla moet jy maar skree.
As daai Leupold pla moet jy maar skree.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter teleskoop vir 375
Hallo Manne
Ek het begin met Lynx (3-9x42 op 30-06 Ackley en 1.5-6x42 op 375 Ackley, albei was die Professional) en was baie gelukkig met my keuse. Ek het net so nou en dan vir n bietjie meer vergroting gewens op langer skote. Die "rule of thumb" van 2 vergroting vir elke 100m is vir my n bietjie min veral as die skote oor 250m gaan (Ek sal dan meer in die orde van 3 vergroting vir elke 100m beweeg). Toe ek n 2-7x32 Professional op my 7x57 Ackley opgesit het, het my drama met Lynx begin (Swak eyerelief en beeld, op twee teleskope). Ek het oorgeswaai na Leupold VXIII 3.5-10x40 op die 375 met RE reticle en later na VX3 3.5-10x40 met Boonne&Crockett reticle. Ek is so geluggig soos n vark by n ZCC denee! Ek het oordentlik my huiswerk gedoen met die keuses want dit het 11 gewere ingesluit! Die elusie dat baie van die Europese handelsmerke beter is, is presies dit, n Elusie! Die Amerikaners het n anderste manier om te bemark, hulle toets die produkte teen mekaar en publiseer hulle bevindinge. Eyerelief, lighttransfusion, gewig, reciolfailure ens is tog alles goed wat gemeet kan word. Ons skietomstandighede en die Amerikaners s'n is baie dieselfde, ons lig is goed, so hulle produkte werk goed hierso, ons skiet nie in swak lig soos die Europeers nie en het sodoende nie 30mm buise, 56mm lense en 3 biljoen filtrasie lae nodig nie! Buise van 25mm en lense van 32-40mm werk uitstekend. As jy na Leupold kyk moet nie laer gaan as die VX2 reeks nie, met eerste keuse die VX3 in 2.5-8x36 of 3.5-10x40 met Boonne&Crockett kruishare (hierdie opsie werk uitstekend). Hoop my 2 sent help.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.