JB
Ek stem, het spesifiek van die SB gepraat, dit is ook mos nu nie n opregte Musgrave aksie nie, net gebruik om Musgrave gewere op te bou. Die 80 en 83 is lieflike aksies, beter as die Lyttleton's, in my opinie.
Lees nou die aand in 'n ou Magnum dat hierdie aksies as "bottersag" deur sommige kenners beskryf word... Die Spanjaarde se "heat treatment" van die metaal wat in sommige van hierdie investment cast aksies gebruik is, was blykbaar nie baie goed nie
Hein, bottersag sal nu nie my beskrywing wees nie.

My 243 met SB aksie geskiet dat hy so lyk, nuwe extracter, boltstop/ejecter en kolf opgesit, magasynkas plaat reguit gebuig, en hy skiet vandag nog, met selle loop. Bottersag sou nie die ding gedoen het nie.
Ponkie
Die extractor trek die doppie uit, en die ejector gooi hom uit, maar jy is reg, dit is die pennetjie, hulle is geweldig hard, en oor die een of ander rede geneig om te breek, weet van n klom gewere s'n wat af is, dan moet jy die doppe met die vinnger uitkrap, maar moennie dink jy kry daai plaatjie/pennetjie nie, ek soek nu al hoe lank, almal wil jou die hele boltstop verkoop en dan is daar ook nie voorraad nie, ek sal 10 van daai parte vat as ek kan kry.
Mooi loop
Francois