Appel Saak

Post Reply
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Appel Saak

Post by Brno308 jagter »

Middag Manne

Ek wil net vir al julle manne daar buite se daar is nog hoop met lisensies wat afgekeur is.!!  ;D

Ek het laas week my appel saak gewen en dus my wapen lisensie vir self defence gekry.!!

PM my indien julle inligting soek oor hoe om 'n appel voor te berei, ek help graag.

Onthou net die volgende wonderlike woorde indien julle 'n appel indien "Net soos jy die applikant 90 dae het om te appelleer, het die staat 90 dae om terugvoer te gee oor die saak en of die appel geslaag het of nie vanaf die dag wat jy die appel ingedien het.."

Ek help graag.!!
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Appel Saak

Post by bobby »

you mean to tell me you still have not been granted the licience for the ADP pietskiet / majubaketie ? and the 303 have you got that one yet ? maybe the cops don't trust you piet  ;D
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Appel Saak

Post by KSV »

Hoor gister by my DFO dat hulle haar lisensies geweier het.  Sy weet nog nie waaroor nie, sal later seker hoor.

Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
bobby
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 356
Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm

Re: Appel Saak

Post by bobby »

piet cut the soutie shit , it's uncalled for but just remember it's not me who calls a savage dog boss .
and no piet my tax money did not get you a 9mm pistol , my tax money is paying off all the  G5 and G2 ammo i shot off 20 years ago .  :P 
Post Reply