Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil net vir al julle manne daar buite se daar is nog hoop met lisensies wat afgekeur is.!!
Ek het laas week my appel saak gewen en dus my wapen lisensie vir self defence gekry.!!
PM my indien julle inligting soek oor hoe om 'n appel voor te berei, ek help graag.
Onthou net die volgende wonderlike woorde indien julle 'n appel indien "Net soos jy die applikant 90 dae het om te appelleer, het die staat 90 dae om terugvoer te gee oor die saak en of die appel geslaag het of nie vanaf die dag wat jy die appel ingedien het.."
you mean to tell me you still have not been granted the licience for the ADP pietskiet / majubaketie ? and the 303 have you got that one yet ? maybe the cops don't trust you piet
piet cut the soutie shit , it's uncalled for but just remember it's not me who calls a savage dog boss .
and no piet my tax money did not get you a 9mm pistol , my tax money is paying off all the G5 and G2 ammo i shot off 20 years ago .