Dag almal
My swaer het vandag kom kuier vanaf Engeland vir my skoon sussie se troue in Bloemfontein. Hy wil baie graag weer 'n bok jag voordat hy volgende week terugvlieg na daai koue plek toe. Weet iemand dalk van 'n dag jag geleentheid in daai omgewing?Hy wil graag "walk&stalk" vir enige springbok, blesbok of ribbok. Ek besef dit is kort kennisgewing en 'n taai jag, maar hy wil net weer bietjie voel hoe dit voel. Die enigste dag beskikbaar is Vrydag 8 Februarie. Enige hulp sal opreg waardeer word.
Vriendelike groete
Renier
bloemfontein dag jag dringend gesoek
- Renier
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm
bloemfontein dag jag dringend gesoek
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
-
Zack Benade
Re: bloemfontein dag jag dringend gesoek
Skakel vir Pierre by 0828418780.
Hy is naby Maselspoort (Bergkraal ) Hy het alle wild.
Se vir hom ek het jou gestuur.
Hy is naby Maselspoort (Bergkraal ) Hy het alle wild.
Se vir hom ek het jou gestuur.