bloemfontein dag jag dringend gesoek

Post Reply
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

bloemfontein dag jag dringend gesoek

Post by Renier »

Dag almal

My swaer het vandag kom kuier vanaf Engeland vir my skoon sussie se troue in Bloemfontein. Hy wil baie graag weer 'n bok jag voordat hy volgende week terugvlieg na daai koue plek toe. Weet iemand dalk van 'n dag jag geleentheid in daai omgewing?Hy wil graag "walk&stalk" vir  enige springbok, blesbok of ribbok.  Ek besef dit is kort kennisgewing en 'n taai jag, maar hy wil net weer bietjie voel hoe dit voel. Die enigste dag beskikbaar is Vrydag 8 Februarie. Enige hulp sal opreg waardeer word.

Vriendelike groete
Renier
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
Zack Benade

Re: bloemfontein dag jag dringend gesoek

Post by Zack Benade »

Skakel vir Pierre by 0828418780.
Hy is naby Maselspoort (Bergkraal )  Hy het alle wild.
Se vir hom ek het jou gestuur.
Post Reply