Resource Limit Is Reached

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Resource Limit Is Reached

Post by vlakvark1 »

Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.

Ek kry die boodskap baie as ek probeer om die ''forum'' oop te maak :(
vlakvark en bosvark Bvk
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Resource Limit Is Reached

Post by Eugene »

Ek kry dit ook, dink dis as ons te veel bollie op die forum praat.... ;)
Aim small, miss small
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Resource Limit Is Reached

Post by Lourens Potgieter »

Julle moet net al die lelike pics van die lelike gewere delete, ek kan dit nie meer hanteer nie...... :angel:
Last edited by Lourens Potgieter on Thu Jan 24, 2013 2:16 pm, edited 1 time in total.
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Resource Limit Is Reached

Post by theedge »

Eugene wrote: Ek kry dit ook, dink dis as ons te veel bollie op die forum praat.... ;)
;DMooi man  :D
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Resource Limit Is Reached

Post by FHM »

Die een is weer my gedurige pellie vandag

Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit.
Please try again later.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Gregvzyl
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am

Re: Resource Limit Is Reached

Post by Gregvzyl »

FHM wrote: Die een is weer my gedurige pellie vandag

Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit.
Please try again later.
Ja, hy het my ook kom besoek net na ek 'n gewigtige skrywe wou post, nodeloos om te se, toe ek weer kon inkom was die post sommer baie korter. ;D Sal my leer om lang posts eers te copy voor ek op die post knopie druk.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Resource Limit Is Reached

Post by FHM »

Gregvzyl wrote: Ja, hy het my ook kom besoek net na ek 'n gewigtige skrywe wou post, nodeloos om te se, toe ek weer kon inkom was die post sommer baie korter. ;D Sal my leer om lang posts eers te copy voor ek op die post knopie druk.
Greg as jy n langerige pos saamstel doen dit eers op 'word' en copy paste as jy klaar is - sal keer dat jy onkant gevang word deur ons groenjagwebvirusmannetjie ;)
Last edited by FHM on Thu Jan 31, 2013 3:45 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Gregvzyl
Full Member
Full Member
Posts: 188
Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am

Re: Resource Limit Is Reached

Post by Gregvzyl »

FHM wrote: Greg as jy n langerige pos saamstel doen dit eers op 'word' en copy paste as jy klaar is - sal keer dat jy onkant gevang word deur ons groenjagwebvirusmannetjie ;)
Hmm, ek dink ek het daai les al 'n keer of twee geleer, dit is nou nie asof ek groen is met forums nie, net jammer ek dink gewoonlik eers daaraan as die pawpaw die fan tref. Dan doen ek dit weer vir 'n ruk, dan raak ek weer mak. Party mense leer mos maar moelik ne.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Resource Limit Is Reached

Post by vlakvark1 »

Resource Limit Is Reached

Hierdie een is al weer baie hier by my
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Resource Limit Is Reached

Post by prohunt »

Ja ek kry hom ook redelik gereeld die afgelope week.
Post Reply