Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Eugene wrote:
Ek kry dit ook, dink dis as ons te veel bollie op die forum praat....
;DMooi man
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
FHM wrote:
Die een is weer my gedurige pellie vandag
Resource Limit Is Reached The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.
Ja, hy het my ook kom besoek net na ek 'n gewigtige skrywe wou post, nodeloos om te se, toe ek weer kon inkom was die post sommer baie korter. Sal my leer om lang posts eers te copy voor ek op die post knopie druk.
Gregvzyl wrote:

Greg as jy n langerige pos saamstel doen dit eers op 'word' en copy paste as jy klaar is - sal keer dat jy onkant gevang word deur ons groenjagwebvirusmannetjie
Last edited by FHM on Thu Jan 31, 2013 3:45 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
FHM wrote:
Greg as jy n langerige pos saamstel doen dit eers op 'word' en copy paste as jy klaar is - sal keer dat jy onkant gevang word deur ons groenjagwebvirusmannetjie
Hmm, ek dink ek het daai les al 'n keer of twee geleer, dit is nou nie asof ek groen is met forums nie, net jammer ek dink gewoonlik eers daaraan as die pawpaw die fan tref. Dan doen ek dit weer vir 'n ruk, dan raak ek weer mak. Party mense leer mos maar moelik ne.