Jakkals jag
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Jakkals jag
Ja sal ek se dat ek nog nat agter die ore is hier. Ek wil graag meemaak op een van die jakkals jagte. As een van die manne in Bloemfontein omgewing my kan help sal dit nogal lekker wees 
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jakkals jag
Johan
Vra vir Jacques Botha daar in Bloem as jy plek kan reel glo ek hy sal met graagte saam jou gaan en jou leer.
Vra vir Jacques Botha daar in Bloem as jy plek kan reel glo ek hy sal met graagte saam jou gaan en jou leer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"