Jakkals jag

Post Reply
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Jakkals jag

Post by Johan22 »

Ja sal ek se dat ek nog nat agter die ore is hier. Ek wil graag meemaak op een van die jakkals jagte. As een van die manne in Bloemfontein omgewing my kan help sal dit nogal lekker wees  ;D
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield) 
.357 (S/Weston) 
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jakkals jag

Post by BLOK »

Johan

Vra vir Jacques Botha daar in Bloem as jy plek kan reel glo ek hy sal met graagte saam jou gaan en jou leer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply