The Ultimate in Ultra Long Range Optics

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: The Ultimate in Ultra Long Range Optics

Post by LUAN »

Net tot 42x vergroting hoekom nie maar 80X? :P
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: The Ultimate in Ultra Long Range Optics

Post by Wouter Roets »

Luddie

Dalk die beste maar in my oe maar een van daai wat jy net in komplete donker kan gebruik! Voorwaar die lelikste ding wat ek in n lang tyd gesien het en hou in gedagte ek bly in Lichtenburg en ry gereeld deur Witbank! As ek vyftig uithaal op n scope dan wil n man vir hom kan kyk ook! Is daar nie dalk n cover beskikbaar vir die menere nie? Ek sal nog vyftig daarop spandeer! ;D

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: The Ultimate in Ultra Long Range Optics

Post by Wouter Roets »

Luddie

Ek hoor jou! Daar was so paar van hulle op skool ook gewees waaroor die manne gerave het, maar ek kon nooit so dronk word nie! ;D

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: The Ultimate in Ultra Long Range Optics

Post by Spanner »

Ludwig wrote: Is miskien nie die mooiste scope daar buite nie, maar ek is seker hy kan op 'n man "groei"  ;D 
Ja nee, op jou groei sal sy - soos 'n fungus of 'n vrat op jou neus ! 
black-sam, dis 'n afskuwelike ding !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Post Reply