The Ultimate in Ultra Long Range Optics
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: The Ultimate in Ultra Long Range Optics
Net tot 42x vergroting hoekom nie maar 80X? 
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: The Ultimate in Ultra Long Range Optics
Luddie
Dalk die beste maar in my oe maar een van daai wat jy net in komplete donker kan gebruik! Voorwaar die lelikste ding wat ek in n lang tyd gesien het en hou in gedagte ek bly in Lichtenburg en ry gereeld deur Witbank! As ek vyftig uithaal op n scope dan wil n man vir hom kan kyk ook! Is daar nie dalk n cover beskikbaar vir die menere nie? Ek sal nog vyftig daarop spandeer!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: The Ultimate in Ultra Long Range Optics
Luddie
Ek hoor jou! Daar was so paar van hulle op skool ook gewees waaroor die manne gerave het, maar ek kon nooit so dronk word nie!
Groetnis
Wout
Ek hoor jou! Daar was so paar van hulle op skool ook gewees waaroor die manne gerave het, maar ek kon nooit so dronk word nie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: The Ultimate in Ultra Long Range Optics
Ja nee, op jou groei sal sy - soos 'n fungus of 'n vrat op jou neus !Ludwig wrote: Is miskien nie die mooiste scope daar buite nie, maar ek is seker hy kan op 'n man "groei"![]()
black-sam, dis 'n afskuwelike ding !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !