Watter cal. vir jag

Post Reply
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Watter cal. vir jag

Post by Raakgeskiet »

Hallo manne

Ek sal  graag by julle wil weet watter kaliber julle as die min. sal gebruik vir jag van klein tot medium groote wild? Ek sie heelwat van jullu het 44 magnums, sal 'n 357 magnum met .n 6 duim loop kan werk.
Sal alle reed waardeer.
Last edited by Raakgeskiet on Sat Sep 15, 2012 10:28 pm, edited 1 time in total.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Watter cal. vir jag

Post by Monrique (SJ) »

Raakgeskiet

Verseker werk 357Mag baie goed vir handwapen jag. Wees vertroud met die wapen en oefen gereeld, jag met die regte koeels en die bokke sal mooi val.  Kyk gerus hier op die forum rond van stories wat vertel is deur Biltong en  ander manne wat al baie mooi gegooi het met die rollies.

Geniet dit

Groetnis
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter cal. vir jag

Post by Raakgeskiet »

SJ

Baie dankie SJ ek sal bietjie gaan lees wat hy se.

Steve
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
Post Reply