Hallo manne
Ek sal graag by julle wil weet watter kaliber julle as die min. sal gebruik vir jag van klein tot medium groote wild? Ek sie heelwat van jullu het 44 magnums, sal 'n 357 magnum met .n 6 duim loop kan werk.
Sal alle reed waardeer.
Watter cal. vir jag
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Watter cal. vir jag
Last edited by Raakgeskiet on Sat Sep 15, 2012 10:28 pm, edited 1 time in total.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Watter cal. vir jag
Raakgeskiet
Verseker werk 357Mag baie goed vir handwapen jag. Wees vertroud met die wapen en oefen gereeld, jag met die regte koeels en die bokke sal mooi val. Kyk gerus hier op die forum rond van stories wat vertel is deur Biltong en ander manne wat al baie mooi gegooi het met die rollies.
Geniet dit
Groetnis
Verseker werk 357Mag baie goed vir handwapen jag. Wees vertroud met die wapen en oefen gereeld, jag met die regte koeels en die bokke sal mooi val. Kyk gerus hier op die forum rond van stories wat vertel is deur Biltong en ander manne wat al baie mooi gegooi het met die rollies.
Geniet dit
Groetnis
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Watter cal. vir jag
SJ
Baie dankie SJ ek sal bietjie gaan lees wat hy se.
Steve