Weet iemand dalk of daar enige fabrikaat picatinny rail vir my 3006 Musgrave K98 sal pas?
Muishond
Picatinny rail vir Musgrave K98
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Picatinny rail vir Musgrave K98
Sterkte
Ek het wyd gesoek na een en toe op die ou einde een bestel hier by iemand op die forum, nogal 'n baie gesiene persoon. Die persoon was blykbaar vreeslik besig en na maande se wag het ek dit maar gekanseleer. Weet nie hoe mens enige produk by so besig persoon kan kry nie, hulle gaan net nooit tyd h? om dit vir jou klaar te kry nie
Ek was gewaarsku deur 'n ander persoon dat die bestelling of baie maande sou vat of heel moontlik nie sou realiseer.
ONS KORT DRASTIES MEER GEWEERSMITTE EN MINDER "FITTERS"
Soek nogsteeds na een vir my .243. As iemand 'n koneksie het wat darem die jaar nog sal kan lewer sal ek ook belangstel
Mooiloop
Marc
Ek het wyd gesoek na een en toe op die ou einde een bestel hier by iemand op die forum, nogal 'n baie gesiene persoon. Die persoon was blykbaar vreeslik besig en na maande se wag het ek dit maar gekanseleer. Weet nie hoe mens enige produk by so besig persoon kan kry nie, hulle gaan net nooit tyd h? om dit vir jou klaar te kry nie
ONS KORT DRASTIES MEER GEWEERSMITTE EN MINDER "FITTERS"
Soek nogsteeds na een vir my .243. As iemand 'n koneksie het wat darem die jaar nog sal kan lewer sal ek ook belangstel
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Picatinny rail vir Musgrave K98
Marc
Dankie, ek wonder of THOR nie sal kan maak nie?
Muishond
Dankie, ek wonder of THOR nie sal kan maak nie?
Muishond
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Picatinny rail vir Musgrave K98
Muishond en Marc
Ek het 'n blank rail by Thor gekoop vir my RSA aksie en hom self gemaak pas. Heel moontlik kan julle daar regkom.
Mooiloop
Basie
NS. Die rail was net bietjie duur. R500 vir 'n blank rail.
Ek het 'n blank rail by Thor gekoop vir my RSA aksie en hom self gemaak pas. Heel moontlik kan julle daar regkom.
Mooiloop
Basie
NS. Die rail was net bietjie duur. R500 vir 'n blank rail.
Elke Rooihond kry sy dag!!
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Picatinny rail vir Musgrave K98
Basie
Dankie, ek sien nou eers jou post.
Muishond
Dankie, ek sien nou eers jou post.
Muishond
