Picatinny rail vir Musgrave K98

Post Reply
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Picatinny rail vir Musgrave K98

Post by muishond »

Weet iemand dalk of daar enige fabrikaat picatinny rail vir my 3006 Musgrave K98 sal pas?

Muishond
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Picatinny rail vir Musgrave K98

Post by Marc »

Sterkte

Ek het wyd gesoek na een en toe op die ou einde een bestel hier by iemand op die forum, nogal 'n baie gesiene persoon. Die persoon was blykbaar vreeslik besig en na maande se wag het ek dit maar gekanseleer. Weet nie hoe mens enige produk by so besig persoon kan kry nie, hulle gaan net nooit tyd h? om dit vir jou klaar te kry nie  :-\  Ek was gewaarsku deur 'n ander persoon dat die bestelling of baie maande sou vat of heel moontlik nie sou realiseer.

ONS KORT DRASTIES MEER GEWEERSMITTE EN MINDER "FITTERS"  8)

Soek nogsteeds na een vir my .243. As iemand 'n koneksie het wat darem die jaar nog sal kan lewer sal ek ook belangstel

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Picatinny rail vir Musgrave K98

Post by muishond »

Marc

Dankie, ek wonder of THOR nie sal kan maak nie?

Muishond
User avatar
basie
Full Member
Full Member
Posts: 172
Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm

Re: Picatinny rail vir Musgrave K98

Post by basie »

Muishond en Marc

Ek het 'n blank rail by Thor gekoop vir my RSA aksie en hom self gemaak pas. Heel moontlik kan julle daar regkom.

Mooiloop
Basie

NS. Die rail was net bietjie duur. R500 vir 'n blank rail.
Elke Rooihond kry sy dag!!
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Picatinny rail vir Musgrave K98

Post by muishond »

Basie

Dankie, ek sien nou eers jou post.

Muishond
Post Reply