Metode nr 7 - vanghokke

User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Metode nr 7 - vanghokke

Post by jaracal »

Regulering?
minimum standaarde?
minimum grootte vir watter spesie?
Opleiding?

Groete

H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
baasjan

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by baasjan »

Vir die rooikat is die vanghok die beste. Moet egter verantwoordelik en slegs gestel word as nodig en moet gereeld nagegaan word.
JA

Basjan
Langbroek

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Langbroek »

JA vir verantwoordelike gebruik. Mees effeftief vir rooikat. Goeie nasorg nodig.
rednat

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by rednat »

Stem moet so gebou word dat openinge kleiner diere toelaat om te ontsnap. NB
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by jaracal »

Vanghokke
Die stel van vanghokke is ook onselektief maar is die voordeel daar dat diere wat nie te erg beseer is nie weer vrygelaat kan word. Vanghokke is baie meer effektief op katte (ingesluit luiperd en rooikat) as op jakkalse. Die hokke moet ten minste elke tweede dag besoek en nagegaan word. Daar  was melding gemaak van 'n sisteem wat die grondeienaar/gebruiker kan waarsku wanneer die hok afgetrap is en sal dit ideaal wees om te implementeer.

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Albe

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Albe »

Hein.      Het gehoor van n Boer wat agter bo op sy hokke n kleiner hok het waar hy n vliegduif,(gemerk) in het met self voerders. Wanneer die hok se deur toe val gaan die duif se deur oop en vlieg huistoe. nou weet die boer watter hok is toe en kan gaan kyk. Moontlik sal die duif nog help om die kat te trek ook.  Groete  Jakata
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by jaracal »

Uitsonderlike goeie plan.

sal aan sulke dinge moet dink om jou tyd ten volle te benut.

Groete

heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by britsman »

Jakata,
              "Uitsonderlike goeie plan."

          Stem saam.
                          britsman
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Ambessa

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Ambessa »

Hallo Jakata

Jammer, het geslip op die een.

Baie goeie plan. Wys net hoe vindingryk is die boere en spesialis roofdierjagters.

Ambessa
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Caller »

Ambessa

Die idee van 'n duif wat vrygelaat word, wanneer die hok gespring word, is nie nuut nie, dit word al vir baie jare (100 de.?) in Ierland / Scotland so gedoen.

Caller 
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
Ambessa

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Ambessa »

Hallo Caller

Goed, wou net bevestig dat boere baie vindingryker is as wat baie oningeligtes daarbuite nog steeds dink, naamlik dat boere oor die algemeen maar min weet.

Ambessa
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Caller »

Ambessa

Jy is reg ou mater. Die boerenasie is bekend as groot planmakers soos ons almal maar weet.

VIVA BOERE !!!  Doen so voort.

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by boeta »

Ambessa

De la ray de la ray

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Ambessa

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Ambessa »

Hallo Caller

Bly om te sien jy is weer terug .... raak soms bleddie stil op die forum. En dit met 315 lede. Welkom ook intussen aan Grant Middleton.

Ou Jaracal (hy is baie stil maar ek weet ons sal eersdaags van die inisiatiewe hoor) het 'n goeie ding gemaak met die stigting van die forum.

Ambessa
Ambessa

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Ambessa »

Hallo Boeta

Ek is die naweek (Don tot Sat) in jou land se hoofstad. Besig met ander dinge. Hoe is die weer?

Ambessa
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by boeta »

Ambessa

dan koud dan warm wind ook net so,wou al gaan jag het ma stel dan af.
Dinsdag pa geword van mooi meisiekind so is bietjie uit met weer.Gaan dinsdagaand jag as 22-250 reg is,nuwe geweer moet nog vertroue bou.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Caller »

Ambessa

Dankie man, ek het my tegnologie nou weer onder beheer, maar is maar lui vir skryf, man.

Die ou jakkalsjagters leer by die jakkies en le maar meeste van die tyd laag.

Ons laat nou maar vir ou Taffman die praatwerk doen.Lol.

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
Ambessa

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Ambessa »

Hallo Boeta (en aan mammie en die nuwe ooilam)

Mooi en geluk aan veral mammie. Ja, met so 'n mooi gebeurtenis moet 'n ou se prioritete seker maar daarby aanpas? Geniet die weer binnenshuis.

Ambessa
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by boeta »

Ambessa

Nie velank ni.Laat weet as jy deurkam dan kan ons gou ontmoet da by wimpy as da tyd is,ek bly naby vliegveld.da skiet ek jakkies somme vi di leke,probeer keer vo hule by my uitkom.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Ambessa

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Ambessa »

Hallo Boeta

Bedoel jy by Wdk se lughawe? Indien so sal ek jou laat weet van my bewegings.

Ambessa
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by boeta »

Ambessa

Mariental sin,of kom julle deur Botswanna.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Ambessa

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by Ambessa »

Hallo Boeta

Nee, die keer vlieg ek sommer via OR Tambo (Jhb) na Wdk met 'n groot airie. Sal 'n volgende keer padlangs deur die suide reis.

Ambessa
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by boeta »

Ambessa

Laat weet ma,sien uit daarna om RSA jagters te ontmoet.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
tafjak

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by tafjak »

Boeta

Ek al kom kuier, belowe net jy vat my nie Henties toe nie. Darie vlekke wat my aas vreet slaan ek met 'n potdeksel dood.

Taffie
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Metode nr 7 - vanghokke

Post by britsman »

Boeta,
       
boeta wrote: Dinsdag pa geword van mooi meisiekind so is bietjie uit met weer.Gaan dinsdagaand jag as 22-250 reg is,nuwe geweer moet nog vertroue bou.
          baie geluk ma en pa met die nuwe lammetjie.Was dit kleinBoeta wat tussen die jakkies geloer het in forum foto?
          Is dit maklik om gewere te koop in NAM ? of het julle ook die rigmoroll ons het in RSA?
  groeta
          brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
Post Reply