Metode nr 7 - vanghokke
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Metode nr 7 - vanghokke
Regulering?
minimum standaarde?
minimum grootte vir watter spesie?
Opleiding?
Groete
H
minimum standaarde?
minimum grootte vir watter spesie?
Opleiding?
Groete
H
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
baasjan
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Vir die rooikat is die vanghok die beste. Moet egter verantwoordelik en slegs gestel word as nodig en moet gereeld nagegaan word.
JA
Basjan
JA
Basjan
-
Langbroek
Re: Metode nr 7 - vanghokke
JA vir verantwoordelike gebruik. Mees effeftief vir rooikat. Goeie nasorg nodig.
-
rednat
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Stem moet so gebou word dat openinge kleiner diere toelaat om te ontsnap. NB
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Vanghokke
Die stel van vanghokke is ook onselektief maar is die voordeel daar dat diere wat nie te erg beseer is nie weer vrygelaat kan word. Vanghokke is baie meer effektief op katte (ingesluit luiperd en rooikat) as op jakkalse. Die hokke moet ten minste elke tweede dag besoek en nagegaan word. Daar was melding gemaak van 'n sisteem wat die grondeienaar/gebruiker kan waarsku wanneer die hok afgetrap is en sal dit ideaal wees om te implementeer.
Heinrich

Albe
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Hein. Het gehoor van n Boer wat agter bo op sy hokke n kleiner hok het waar hy n vliegduif,(gemerk) in het met self voerders. Wanneer die hok se deur toe val gaan die duif se deur oop en vlieg huistoe. nou weet die boer watter hok is toe en kan gaan kyk. Moontlik sal die duif nog help om die kat te trek ook. Groete Jakata
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Uitsonderlike goeie plan.
sal aan sulke dinge moet dink om jou tyd ten volle te benut.
Groete
heinrich
sal aan sulke dinge moet dink om jou tyd ten volle te benut.
Groete
heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Jakata,
"Uitsonderlike goeie plan."
Stem saam.
britsman
"Uitsonderlike goeie plan."
Stem saam.
britsman
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Hallo Jakata
Jammer, het geslip op die een.
Baie goeie plan. Wys net hoe vindingryk is die boere en spesialis roofdierjagters.
Ambessa
Jammer, het geslip op die een.
Baie goeie plan. Wys net hoe vindingryk is die boere en spesialis roofdierjagters.
Ambessa
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Ambessa
Die idee van 'n duif wat vrygelaat word, wanneer die hok gespring word, is nie nuut nie, dit word al vir baie jare (100 de.?) in Ierland / Scotland so gedoen.
Caller
Die idee van 'n duif wat vrygelaat word, wanneer die hok gespring word, is nie nuut nie, dit word al vir baie jare (100 de.?) in Ierland / Scotland so gedoen.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Hallo Caller
Goed, wou net bevestig dat boere baie vindingryker is as wat baie oningeligtes daarbuite nog steeds dink, naamlik dat boere oor die algemeen maar min weet.
Ambessa
Goed, wou net bevestig dat boere baie vindingryker is as wat baie oningeligtes daarbuite nog steeds dink, naamlik dat boere oor die algemeen maar min weet.
Ambessa
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Ambessa
Jy is reg ou mater. Die boerenasie is bekend as groot planmakers soos ons almal maar weet.
VIVA BOERE !!! Doen so voort.
Caller
Jy is reg ou mater. Die boerenasie is bekend as groot planmakers soos ons almal maar weet.
VIVA BOERE !!! Doen so voort.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Ambessa
De la ray de la ray
Boeta
De la ray de la ray
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Hallo Caller
Bly om te sien jy is weer terug .... raak soms bleddie stil op die forum. En dit met 315 lede. Welkom ook intussen aan Grant Middleton.
Ou Jaracal (hy is baie stil maar ek weet ons sal eersdaags van die inisiatiewe hoor) het 'n goeie ding gemaak met die stigting van die forum.

Hallo Boeta
Ek is die naweek (Don tot Sat) in jou land se hoofstad. Besig met ander dinge. Hoe is die weer?
Ambessa
Ek is die naweek (Don tot Sat) in jou land se hoofstad. Besig met ander dinge. Hoe is die weer?
Ambessa
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Ambessa
dan koud dan warm wind ook net so,wou al gaan jag het ma stel dan af.
Dinsdag pa geword van mooi meisiekind so is bietjie uit met weer.Gaan dinsdagaand jag as 22-250 reg is,nuwe geweer moet nog vertroue bou.
Boeta
dan koud dan warm wind ook net so,wou al gaan jag het ma stel dan af.
Dinsdag pa geword van mooi meisiekind so is bietjie uit met weer.Gaan dinsdagaand jag as 22-250 reg is,nuwe geweer moet nog vertroue bou.
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Ambessa
Dankie man, ek het my tegnologie nou weer onder beheer, maar is maar lui vir skryf, man.
Die ou jakkalsjagters leer by die jakkies en le maar meeste van die tyd laag.
Ons laat nou maar vir ou Taffman die praatwerk doen.Lol.
Caller
Dankie man, ek het my tegnologie nou weer onder beheer, maar is maar lui vir skryf, man.
Die ou jakkalsjagters leer by die jakkies en le maar meeste van die tyd laag.
Ons laat nou maar vir ou Taffman die praatwerk doen.Lol.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Hallo Boeta (en aan mammie en die nuwe ooilam)
Mooi en geluk aan veral mammie. Ja, met so 'n mooi gebeurtenis moet 'n ou se prioritete seker maar daarby aanpas? Geniet die weer binnenshuis.
Ambessa
Mooi en geluk aan veral mammie. Ja, met so 'n mooi gebeurtenis moet 'n ou se prioritete seker maar daarby aanpas? Geniet die weer binnenshuis.
Ambessa
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Ambessa
Nie velank ni.Laat weet as jy deurkam dan kan ons gou ontmoet da by wimpy as da tyd is,ek bly naby vliegveld.da skiet ek jakkies somme vi di leke,probeer keer vo hule by my uitkom.
Boeta
Nie velank ni.Laat weet as jy deurkam dan kan ons gou ontmoet da by wimpy as da tyd is,ek bly naby vliegveld.da skiet ek jakkies somme vi di leke,probeer keer vo hule by my uitkom.
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Hallo Boeta
Bedoel jy by Wdk se lughawe? Indien so sal ek jou laat weet van my bewegings.
Ambessa
Bedoel jy by Wdk se lughawe? Indien so sal ek jou laat weet van my bewegings.
Ambessa
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Ambessa
Mariental sin,of kom julle deur Botswanna.
Boeta
Mariental sin,of kom julle deur Botswanna.
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
Ambessa
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Hallo Boeta
Nee, die keer vlieg ek sommer via OR Tambo (Jhb) na Wdk met 'n groot airie. Sal 'n volgende keer padlangs deur die suide reis.
Ambessa
Nee, die keer vlieg ek sommer via OR Tambo (Jhb) na Wdk met 'n groot airie. Sal 'n volgende keer padlangs deur die suide reis.
Ambessa
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Ambessa
Laat weet ma,sien uit daarna om RSA jagters te ontmoet.
Boeta
Laat weet ma,sien uit daarna om RSA jagters te ontmoet.
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
tafjak
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Boeta
Ek al kom kuier, belowe net jy vat my nie Henties toe nie. Darie vlekke wat my aas vreet slaan ek met 'n potdeksel dood.
Taffie
Ek al kom kuier, belowe net jy vat my nie Henties toe nie. Darie vlekke wat my aas vreet slaan ek met 'n potdeksel dood.
Taffie
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Metode nr 7 - vanghokke
Boeta,
Is dit maklik om gewere te koop in NAM ? of het julle ook die rigmoroll ons het in RSA?
groeta
brits
baie geluk ma en pa met die nuwe lammetjie.Was dit kleinBoeta wat tussen die jakkies geloer het in forum foto?boeta wrote: Dinsdag pa geword van mooi meisiekind so is bietjie uit met weer.Gaan dinsdagaand jag as 22-250 reg is,nuwe geweer moet nog vertroue bou.
Is dit maklik om gewere te koop in NAM ? of het julle ook die rigmoroll ons het in RSA?
groeta
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.