Sonpaneel

Post Reply
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Sonpaneel

Post by Beer (Christo) »

Goeie more manne

Ek het 'n National Luna yskas / vrieskas. Agter in my bakkie het ek 'n 'deep cycle' battery in 'n National Luna 'portable battery pack' wat van die enjin af gelaai word.

My probleem is dat as ons nou kamp en ek haal die battery en yskas uit word die battery nie meer gelaai nie.

Kan julle my dalk help met inligting op 'n bekostigbare 'portable' sonpaneel wat ek kan gebruik om die battery te kan laai?

Groete

Christo
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Sonpaneel

Post by BRNO (Pierre) »

Kyk hier. Redelike verskydenheid opsies beskikbaar.

http://www.solarpanel.co.za/default.htm
Veiligheid eerste manne!
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Sonpaneel

Post by jacojrdn »

Beer

Ek het die selfde opset as jy, ek het die 100 watt eenheid gekoop, hy werk lekker en maklik. alles is reeds op hom. Jy kan hom net oop vou en in plug. Lekker "padded" sak ook en die prys is nie te sleg nie.

Kyk op:

http://www.tbvsolar.co.za/wmenu.php

Hoop jy kom reg.

Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Sonpaneel

Post by Beer (Christo) »

Dankie Jaco

Sal dit op my wens lysie sit.

Groete

Christo
Fanie

Re: Sonpaneel

Post by Fanie »

Dit hang af wat jy as "draagbaar" beskou.  Die solar behoort jou net so oor R1k te kos vir 'n 90W wat 5A kan laai, twee sal 10A laai en die reguleerder wat ons maak met 'n digitale volt and ampere indikasie kos R600.

Die grootste probleem is dat sulke goed so vinnig verdwyn as jy dit nie heel tyd oppas nie dit lyk soos oe verblindery.
Last edited by Fanie on Wed Sep 26, 2012 10:37 pm, edited 1 time in total.
Post Reply