Goeie more manne
Ek het 'n National Luna yskas / vrieskas. Agter in my bakkie het ek 'n 'deep cycle' battery in 'n National Luna 'portable battery pack' wat van die enjin af gelaai word.
My probleem is dat as ons nou kamp en ek haal die battery en yskas uit word die battery nie meer gelaai nie.
Kan julle my dalk help met inligting op 'n bekostigbare 'portable' sonpaneel wat ek kan gebruik om die battery te kan laai?
Groete
Christo
Sonpaneel
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Sonpaneel
Veiligheid eerste manne!
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Sonpaneel
Beer
Ek het die selfde opset as jy, ek het die 100 watt eenheid gekoop, hy werk lekker en maklik. alles is reeds op hom. Jy kan hom net oop vou en in plug. Lekker "padded" sak ook en die prys is nie te sleg nie.
Kyk op:
http://www.tbvsolar.co.za/wmenu.php
Hoop jy kom reg.
Jaco

S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Sonpaneel
Dankie Jaco
Sal dit op my wens lysie sit.
Groete
Christo
Sal dit op my wens lysie sit.
Groete
Christo
-
Fanie
Re: Sonpaneel
Dit hang af wat jy as "draagbaar" beskou. Die solar behoort jou net so oor R1k te kos vir 'n 90W wat 5A kan laai, twee sal 10A laai en die reguleerder wat ons maak met 'n digitale volt and ampere indikasie kos R600.
Die grootste probleem is dat sulke goed so vinnig verdwyn as jy dit nie heel tyd oppas nie dit lyk soos oe verblindery.
Die grootste probleem is dat sulke goed so vinnig verdwyn as jy dit nie heel tyd oppas nie dit lyk soos oe verblindery.
Last edited by Fanie on Wed Sep 26, 2012 10:37 pm, edited 1 time in total.