Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
N vriend van my het n 308 Sako en het n Lynx teleskoop en wil weet watse mounts om te koop wat op die Sako pas. Hy praat iets van n Low, meduim en n high mounts Enige raad en voorstelle sal waardeer word. Sal ook graag wil weet waar mens die regte mounts sal kry en wat dit omtrent kos.
Hy kan Sako se optilocks gebruik, hulle is egter aan die duur kant. Omtrent R1800 vir ringe en basisse.
Die low, medium en high gaan afhang van die voorste lens grootte van sy teleskoop.
S&O hou hulle aan.
Al my gewere het hulle op, en werk soos hulle moet.
Groete
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!