Sako 308 Mounts

Post Reply
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Sako 308 Mounts

Post by Kallie404 »

Naand manne

N vriend van my het n 308 Sako en het n Lynx teleskoop en wil weet watse mounts om te koop wat op die Sako pas. Hy praat iets van n Low, meduim en n high mounts ??? Enige raad en voorstelle sal waardeer word. Sal ook graag wil weet waar mens die regte mounts sal kry en wat dit omtrent kos.

Groete
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Sako 308 Mounts

Post by kopskoot »

Kallie

Hy kan Sako se optilocks gebruik, hulle is egter aan die duur kant. Omtrent R1800 vir ringe en basisse.
Die low, medium en high gaan afhang van die voorste lens grootte van sy teleskoop.

S&O hou hulle aan.

Al my gewere het hulle op, en werk soos hulle moet.

Groete
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Sako 308 Mounts

Post by Sako75 »

Mens kry allerhande make wat op die Sako sal pas insluitend Lynx, Leupold, ens.

Ek gebruik ook Sako Optilocks en is baie tevrede.  Dit kan ook ingevoer word as die plaaslike ouens dit nie het nie.

Mens kan maar vir Low Optilocks gaan (as die visier nie pla nie).  'n 8x56 pas net op met die Low weergawe van die Optilock.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
Post Reply