Bobbejaan skiet
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Bobbejaan skiet
Ek gaan volgende week vir die eerste keer bobbejane skiet.
Nou is die vraag is daar enige moets en moenies.
Ek wil dit natuurlik so veilig as moontlik doen want n bobbejaan is mos maar bnaie gevaarlik.Is dit die beste om in die middel van die bors te skiet?
Enige raad en advies sal waardeer word.
Ons gaan hulle eerste by voer skiet en dan in die kranse soek.
Nou is die vraag is daar enige moets en moenies.
Ek wil dit natuurlik so veilig as moontlik doen want n bobbejaan is mos maar bnaie gevaarlik.Is dit die beste om in die middel van die bors te skiet?
Enige raad en advies sal waardeer word.
Ons gaan hulle eerste by voer skiet en dan in die kranse soek.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Bobbejaan skiet
Dankie vir die advies ludwig.
Ek het die week my terminator op my .308 laat sit so ek gaan hom more inskiet en dan dinsdag met hom skiet.ek is seker die .308 gaan mooi sag wees met die terminator.
Ek het gedink om sommer met Sellior en bellott sagtepunt patrone te skiet.
Wat dink jy?

-
Zack Benade
Re: Bobbejaan skiet
Daar is niks wat by Bobbejaan skiet kom nie.

Jou hart spring amper by jou keel uit.
Na die eerste skoot BEWEEG hulle ofg jy met 'n silenser skiet of nie.
Vir my is dit beter om af te mik as om die hele tyd my scope te stel. Alles gaan oor tyd want hulle wag nie vir jou nie.
Die slegste vir my is die doppies soek na die tyd.

Laas naweek het die ou tannie vir my 'n goeie ding ges?:
Skiet die verdomde goed voor Zuma vir hulle ook stemreg gee.

Geniet dit.
Jou hart spring amper by jou keel uit.
Na die eerste skoot BEWEEG hulle ofg jy met 'n silenser skiet of nie.
Vir my is dit beter om af te mik as om die hele tyd my scope te stel. Alles gaan oor tyd want hulle wag nie vir jou nie.
Die slegste vir my is die doppies soek na die tyd.
Laas naweek het die ou tannie vir my 'n goeie ding ges?:
Skiet die verdomde goed voor Zuma vir hulle ook stemreg gee.
Geniet dit.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Bobbejaan skiet
Hehe,dis baie waar zack.
Sal veral by die voer maar soveel as moontlik probeer skiet.ons is twee ouens so sal maar kyk of ons kans kry vir meer as een skoot.
Ludwig ek herlaai ongelukkig nog nie self nie.
N bietjie agtergrond,ek gaan skiet op n plaas wat n trou venue is,die bobbejane steel gewoonlik die wyn en blomme en raak op die stadium net te maak eb saai amok.hulle spring gereeld op die karre se dakke en probeer antennas afrik.
So die einenaar gaan kos naby een van die chalets uitsit en dan gaan ek uit die chalet skiet.ons het hulle al met paintball guns geskiet,maar daan hardloop hulle so 100m teen die krans op en skree vandaar af op ons.
So die plan is om uit die chalet te skiet en dan hopelik nog een of twee as hulle dink hulle is veilig in die krans.

Iets wat ek by 'n ou oom gehoor het.
Hy s? 'n jagter moet altyd op die uitkyk wees vir kudu's naby bobbejane.
Kudu's weet bobbejane is baie skerp en sal enige gevaar maklik opspoor en die hele omgewing laat weet daarvan.
Hy s? 'n jagter moet altyd op die uitkyk wees vir kudu's naby bobbejane.
Kudu's weet bobbejane is baie skerp en sal enige gevaar maklik opspoor en die hele omgewing laat weet daarvan.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bobbejaan skiet
Bojaanskiet is een van die lekkerste goed wat mens kan doen met klere aan!
Ludwig en Zack het dit al mooi opgesom. Skiet vinnig, akkuraat en aanhoudend!
Centre body mass is genoeg om hulle planke toe te stuur.
Verste skoot (gerange) wat ekself geskiet het is so rapsie oor die 600m. (Ludwig, nogal met my .308!
)
Ek het ook al een by Vincehond op 385m geskiet met die .25-06.
Een klient het een 'n running shot gegee op 460m as ek die afstand reg onthou met 'n .340 Weatherby Mag.
So paar wat ek en kliente al geskiet het:
[img width=360 height=480]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Hunti ... -00020.jpg[/img]
[img width=361 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_2331.jpg[/img]
[img width=560 height=421]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_2638.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_2850.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_2885.jpg[/img]
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Zack Benade
Re: Bobbejaan skiet
Ek is vriende met hierdie klein geweer manne, MAARSnaaks dat die koeel se gehyg op daai afstand nie die bobejaan afgeskrik het nie![]()
![]()
Ludwig dis 'n skerp een.
Last edited by Zack Benade on Fri Jul 06, 2012 12:13 pm, edited 1 time in total.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Bobbejaan skiet
Sh@tters manne,julle maak my nou sommer opgewonde.
Ek sien nou so uit,ek dink dit gaan n lang naweek wees.
Ek het laasnaweek vir my die Led Lenser X21 gekoop,dink julle dit sal n goeie idee wees om hom die aand so bietjie te toets?
Geno,goeie skietwerk.dit wil gedoen word!
Ek sien nou so uit,ek dink dit gaan n lang naweek wees.
Ek het laasnaweek vir my die Led Lenser X21 gekoop,dink julle dit sal n goeie idee wees om hom die aand so bietjie te toets?
Geno,goeie skietwerk.dit wil gedoen word!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bobbejaan skiet
Man, weet jy, ek het gedink dit sou pla, maar die bojaan het teruggekyk toe hy die uitasem ding hoor aanrol in sy algemene rigting!Ludwig wrote: Snaaks dat die koeel se gehyg van uit asem wees op daai afstand, nie die bobejaan afgeskrik het nie![]()
![]()
![]()
Goed, beter, 6millimeter!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Bobbejaan skiet
Hierdie man het voor my 308win geval. Afstand was ongeveer 180meter. 110gr V-max teen 3300fps.
Die koeel op die foto is 308win met 110gr V-max.
Die koeel op die foto is 308win met 110gr V-max.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Bobbejaan skiet
Goeie werk,daai outjie moet bietjie tand borsel!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Bobbejaan skiet
Kyk ek is net bly ek is nie aan die uitdeel kant van daardie slag tande nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Bobbejaan skiet
Met daai slagtande sal selfs 'n luiper 2 maal dink
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Bobbejaan skiet
Gaan eerskomende naweek ook vir die eerste keer Bobbejane skiet. Gaan eintlik om die Jakkies te roer maar die Boer se daar sal vergoeding wees vir n Bobbejaan. Hy se die goed is baie wild en as hul n voertuig hoor, is hul weg. Sal hul maar gaan voorsit by die water. Sal makliker gewees het as ek hul kon inroep met die roeper.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Bobbejaan skiet
Eugene,
Is daar nie n manier wat n man hul kan lok met kos of iets nie. So sodat hulle die volgende dag wil terug kom vir nog.
Is daar nie n manier wat n man hul kan lok met kos of iets nie. So sodat hulle die volgende dag wil terug kom vir nog.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bobbejaan skiet
Grou n gat 3m x 3m en 3m diep met n back-actor. Gooi pampoene en waatlemoene in gat. Wag tot die laaste bob inspring om te eet en stoot dan die hopie grond weer trug daar waar jy dit uitgegrou het...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Bobbejaan skiet
Dankie Stefan maar eintlik wil ek hulle van n afstand af vol lood stop 
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bobbejaan skiet
Neem aan dis met die Remmie, sou like om links voor te vatfoxripper wrote: Dankie Stefan maar eintlik wil ek hulle van n afstand af vol lood stop![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Bobbejaan skiet
Die man wil lood gooi nie sand nie 
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bobbejaan skiet
HehehheheeeeeBeretta wrote: Die man wil lood gooi nie sand nie![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Bobbejaan skiet
Naand Manne
Kon darem ook die naweek een ou Kees plattrek met die 243.
[img width=560 height=420]http://i882.photobucket.com/albums/ac21 ... G_0123.jpg[/img]
Groetnis
Kon darem ook die naweek een ou Kees plattrek met die 243.
[img width=560 height=420]http://i882.photobucket.com/albums/ac21 ... G_0123.jpg[/img]
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Bobbejaan skiet
Mooi Jaco....gelukkige wetter.....Jel ekt darem jare laas n aapjaan geskiet. Dis darem maar lekker om die trop so te sien gatskoonmaak as da n skoot geklap het, man hulle hol darem tebeter
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Bobbejaan skiet
Oom Dawid.
Moet s? dat ek dit baie geniet om die jakkies en Bobbies te klits. Hulle bly maar 'n ou pes.
Wou graag die een opstop , maar die skade op die skouer was bietjie te veel.
Sal voor die einde van die jaar my bobbo kry wat ek kan opstop.