Bobbejaan skiet

User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Bobbejaan skiet

Post by sako 30-06 »

Ek gaan volgende week vir die eerste keer bobbejane skiet.
Nou is die vraag is daar enige moets en moenies.
Ek wil dit natuurlik so veilig as moontlik doen want n bobbejaan is mos maar bnaie gevaarlik.Is dit die beste om in die middel van die bors te skiet?
Enige raad en advies sal waardeer word.
Ons gaan hulle eerste by voer skiet en dan in die kranse soek.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by sako 30-06 »

Dankie vir die advies ludwig.
Ek het die week my terminator op my .308 laat sit so ek gaan hom more inskiet en dan dinsdag met hom skiet.ek is seker die .308 gaan mooi sag wees met die terminator.
Ek het gedink om sommer met Sellior en bellott sagtepunt patrone te skiet.
Wat dink jy?
Zack Benade

Re: Bobbejaan skiet

Post by Zack Benade »

Daar is niks wat by Bobbejaan skiet kom nie.  :angel: :angel:
Jou hart spring amper by jou keel uit. 
Na die eerste skoot BEWEEG hulle ofg jy met 'n silenser skiet of nie.
Vir my is dit beter om af te mik as om die hele tyd my scope te stel.  Alles gaan oor tyd want hulle wag nie vir jou nie.
Die slegste vir my is die doppies soek na die tyd. ??? ???

Laas naweek het die ou tannie vir my 'n goeie ding ges?:
Skiet die verdomde goed voor Zuma vir hulle ook stemreg gee. ;D ;D ;D

Geniet dit.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by sako 30-06 »

Hehe,dis baie waar zack.
Sal veral by die voer maar soveel as moontlik probeer skiet.ons is twee ouens so sal maar kyk of ons kans kry vir meer as een skoot.
Ludwig ek herlaai ongelukkig nog nie self nie.
N bietjie agtergrond,ek gaan skiet op n plaas wat n trou venue is,die bobbejane steel gewoonlik die wyn en blomme en raak op die stadium net te maak eb saai amok.hulle spring gereeld op die karre se dakke en probeer antennas afrik.
So die einenaar gaan kos naby een van die chalets uitsit en dan gaan ek uit die chalet skiet.ons het hulle al met paintball guns geskiet,maar daan hardloop hulle so 100m teen die krans op en skree vandaar af op ons.
So die plan is om uit die chalet te skiet en dan hopelik nog een of twee as hulle dink hulle is veilig in die krans.
Zack Benade

Re: Bobbejaan skiet

Post by Zack Benade »

Iets wat ek by 'n ou oom gehoor het.

Hy s? 'n jagter moet altyd op die uitkyk wees vir kudu's naby bobbejane. 
Kudu's weet bobbejane is baie skerp en sal enige gevaar maklik opspoor en die hele omgewing laat weet daarvan. 
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Geno »

Bojaanskiet is een van die lekkerste goed wat mens kan doen met klere aan!
Ludwig en Zack het dit al mooi opgesom. Skiet vinnig, akkuraat en aanhoudend! ;D
Centre body mass is genoeg om hulle planke toe te stuur.
Verste skoot (gerange) wat ekself geskiet het is so rapsie oor die 600m. (Ludwig, nogal met my .308!  :angel: )
Ek het ook al een by Vincehond op 385m geskiet met die .25-06.
Een klient het een 'n running shot gegee op 460m as ek die afstand reg onthou met 'n .340 Weatherby Mag.

So paar wat ek en kliente al geskiet het:

[img width=360 height=480]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Hunti ... -00020.jpg[/img]
[img width=361 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_2331.jpg[/img]
[img width=560 height=421]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_2638.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_2850.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... 0_2885.jpg[/img]


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Zack Benade

Re: Bobbejaan skiet

Post by Zack Benade »

Snaaks dat die koeel se gehyg op daai afstand nie die bobejaan afgeskrik het nie  ;D  ;D  ;D
Ek is vriende met hierdie klein geweer manne, MAAR
Ludwig dis 'n skerp een. ;D ;D ;D
Last edited by Zack Benade on Fri Jul 06, 2012 12:13 pm, edited 1 time in total.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by sako 30-06 »

Sh@tters manne,julle maak my nou sommer opgewonde.
Ek sien nou so uit,ek dink dit gaan n lang naweek wees.
Ek het laasnaweek vir my die Led Lenser X21 gekoop,dink julle dit sal n goeie idee wees om hom die aand so bietjie te toets?

Geno,goeie skietwerk.dit wil gedoen word!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Geno »

Ludwig wrote: Snaaks dat die koeel se gehyg van uit asem wees op daai afstand, nie die bobejaan afgeskrik het nie  ;D  ;D  ;D
Man, weet jy, ek het gedink dit sou pla, maar die bojaan het teruggekyk toe hy die uitasem ding hoor aanrol in sy algemene rigting! ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Bobbejaan skiet

Post by BRNO (Pierre) »

Geno, daar is n paar vrek mooi bobejane!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Martin Marais »

Hierdie man het voor my 308win geval. Afstand was ongeveer 180meter. 110gr V-max teen 3300fps.
Die koeel op die foto is 308win met 110gr V-max.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Marc »

Mooi gemaak  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by sako 30-06 »

Goeie werk,daai outjie moet bietjie tand borsel!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Bobbejaan skiet

Post by FCLoretz »

Kyk ek is net bly ek is nie aan die uitdeel kant van daardie slag tande nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Flip Nel »

Met daai slagtande sal selfs 'n luiper 2 maal dink
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by foxripper »

Gaan eerskomende naweek ook vir die eerste keer Bobbejane skiet. Gaan eintlik om die Jakkies te roer maar die Boer se daar sal vergoeding wees vir n Bobbejaan. Hy se die goed is baie wild en as hul n voertuig hoor, is hul weg. Sal hul maar gaan voorsit by die water. Sal makliker gewees het as ek hul kon inroep met die roeper.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by foxripper »

Eugene,

Is daar nie n manier wat n man hul kan lok met kos of iets nie. So sodat hulle die volgende dag wil terug kom vir nog.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Bobbejaan skiet

Post by Stefan764 »

Grou n gat 3m x 3m en 3m diep met n back-actor. Gooi pampoene en waatlemoene in gat. Wag tot die laaste bob inspring om te eet en stoot dan die hopie grond weer trug daar waar jy dit uitgegrou het...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by foxripper »

Dankie Stefan maar eintlik wil ek hulle van n afstand af vol lood stop ;)
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Marc »

foxripper wrote: Dankie Stefan maar eintlik wil ek hulle van n afstand af vol lood stop ;)
Neem aan dis met die Remmie, sou like om links voor te vat  ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Beretta »

Die man wil lood gooi nie sand nie ;D
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Marc »

Beretta wrote: Die man wil lood gooi nie sand nie ;D
Hehehheheeeee  ;D ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Jaco Swart »

Naand Manne

Kon darem ook die naweek een ou Kees plattrek met die 243.

[img width=560 height=420]http://i882.photobucket.com/albums/ac21 ... G_0123.jpg[/img]

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Dawid »

Mooi Jaco....gelukkige wetter.....Jel ekt darem jare laas n aapjaan geskiet. Dis darem maar lekker om die trop so te sien gatskoonmaak as da n skoot geklap het, man hulle hol darem tebeter
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Bobbejaan skiet

Post by Jaco Swart »

Oom Dawid.

Moet s? dat ek dit baie geniet om die jakkies en Bobbies te klits. Hulle bly maar 'n ou pes.

Wou graag die een opstop , maar die skade op die skouer was bietjie te veel.

Sal voor die einde van die jaar my bobbo kry wat ek kan opstop.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Post Reply