Nog n verkyker keuse

Post Reply
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Nog n verkyker keuse

Post by vlakvark1 »

Wil graag n verkyker koop en kan die een kry. ???
Dit is n ''Caribou'' en ''Carson'' soort . Prys is R1600. Vergroting is 10x42 ???
Ken iemand die soort ek wil nie meer spandeer as die bedrag nie want my seuntjie het nou al 3 laatval en gebreek
Enige raad asb ouens ;)
vlakvark en bosvark Bvk
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Nog n verkyker keuse

Post by Vlakvark »

Enige raad asb ouens
Moenie laat jou seuntjie met jou verkyker speel nie.  ;D ;D ;D Koop vir hom sy eie Swarovski dan hoef hy nie joune te gebruik nie

Hoop jy kan die raad gebruik  ;D ;D ;D ;D ;D
Image
Image
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Nog n verkyker keuse

Post by VdWalt »

Tasco Essentials 10x25 Captain Compact Binoculars

R 169.00 Iwarehouse - tot die laaitjie grooter is.....  :angel:
Post Reply