Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wil graag n verkyker koop en kan die een kry.
Dit is n ''Caribou'' en ''Carson'' soort . Prys is R1600. Vergroting is 10x42
Ken iemand die soort ek wil nie meer spandeer as die bedrag nie want my seuntjie het nou al 3 laatval en gebreek
Enige raad asb ouens