Peter Meszarich teleskoop

Post Reply
User avatar
B C
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Jun 02, 2010 7:26 pm

Peter Meszarich teleskoop

Post by B C »

Weet iemand dalk iets van 'n Peter Meszarich teleskoop? Is dit nie maar dieselfde as 'n Nikko Stirling nie? Ek het so 4-12*56 by iemand gekry wat se kruishaar af is en wil weet of Nikko Stirling parte sal werk op hom. Hulle stelskroewe lyk dieselfde en die doppies pas mooi op mekaar.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Peter Meszarich teleskoop

Post by Jakkalsgat »

Peter Meszarich is 'n geweersmit in Kimberley wat vroeer jare by Popes, wat 'n sportwinkel was in Kimberley die smit was. Ek verneem dat die moelike oompie nogsteeds in Kimberley besigheid doen. Ek is nie seker of hy teleskope gemaak het nie maar definitief baie netjiese wapens.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Peter Meszarich teleskoop

Post by raychell »

Peter het eers teleskope van Japan af ingevoer maar die latere goed is van China af ,Soos met die Roelof teleskope as jy genoeg koop druk hulle enige naam daarop . Ek glo nie die Mezarich teleskope is dieselfde kwaliteit as die Roelof nie ,maar bel Peter en hoor of hy die kruis sal laat regmaak hy het vir my so paar jaar terug gese dat hy hulle op sy .378 toets en hulle hou glo goed.
Raynie
PM my as jy tel nommer soek
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
B C
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Jun 02, 2010 7:26 pm

Re: Peter Meszarich teleskoop

Post by B C »

Dankie, ek sal hom seker op die ent kontak vir die regmaak. Ek weet van die oorvriendelike oompie en ek glo hy sal hom kan regmaak, maar hy gaan my nie die antwoord gee wat ek soek nie. Terwyl ek daaroor rondkrap  sal ek solank werk aan my russies-engelse aksent, of engelse-russiese aksent!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Peter Meszarich teleskoop

Post by blaser »

aantal verkope is nie nootwendig aan kwaliteit gekopel nie die heel duur teleskope  is die beste kwaliteit maar verkoop die minste
Zack Benade

Re: Peter Meszarich teleskoop

Post by Zack Benade »

aantal verkope is nie nootwendig aan kwaliteit gekopel nie die heel duur teleskope  is die beste kwaliteit maar verkoop die minste
Ek stem saam met jou Remington. ;D ;D

Die gemiddelde jagter wat net een of twee keer 'n jaar gaan jag kyk na prys en dan na kwaliteit.
Met die ekonomiese omstandighede van SA is prys vs kwalitiet 'n uitdaging vir enige verkoopman.

Self die mindere goeie scopes se pryse word gelaai om met die beter make te kompiteer.  Dis een manier om vir die skietwereld te wys jou scope is kwalitiet al word hy in China gemaak.
Groete
Zack

 
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Peter Meszarich teleskoop

Post by Geno »

remington wrote: aantal verkope is nie nootwendig aan kwaliteit gekopel nie die heel duur teleskope  is die beste kwaliteit maar verkoop die minste
+10000000!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply