Peter Meszarich teleskoop
- B C
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jun 02, 2010 7:26 pm
Peter Meszarich teleskoop
Weet iemand dalk iets van 'n Peter Meszarich teleskoop? Is dit nie maar dieselfde as 'n Nikko Stirling nie? Ek het so 4-12*56 by iemand gekry wat se kruishaar af is en wil weet of Nikko Stirling parte sal werk op hom. Hulle stelskroewe lyk dieselfde en die doppies pas mooi op mekaar.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Peter Meszarich teleskoop
Peter Meszarich is 'n geweersmit in Kimberley wat vroeer jare by Popes, wat 'n sportwinkel was in Kimberley die smit was. Ek verneem dat die moelike oompie nogsteeds in Kimberley besigheid doen. Ek is nie seker of hy teleskope gemaak het nie maar definitief baie netjiese wapens.
Groete
Jaco
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Peter Meszarich teleskoop
Peter het eers teleskope van Japan af ingevoer maar die latere goed is van China af ,Soos met die Roelof teleskope as jy genoeg koop druk hulle enige naam daarop . Ek glo nie die Mezarich teleskope is dieselfde kwaliteit as die Roelof nie ,maar bel Peter en hoor of hy die kruis sal laat regmaak hy het vir my so paar jaar terug gese dat hy hulle op sy .378 toets en hulle hou glo goed.
Raynie
PM my as jy tel nommer soek
Raynie
PM my as jy tel nommer soek
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- B C
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Wed Jun 02, 2010 7:26 pm
Re: Peter Meszarich teleskoop
Dankie, ek sal hom seker op die ent kontak vir die regmaak. Ek weet van die oorvriendelike oompie en ek glo hy sal hom kan regmaak, maar hy gaan my nie die antwoord gee wat ek soek nie. Terwyl ek daaroor rondkrap sal ek solank werk aan my russies-engelse aksent, of engelse-russiese aksent!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Peter Meszarich teleskoop
aantal verkope is nie nootwendig aan kwaliteit gekopel nie die heel duur teleskope is die beste kwaliteit maar verkoop die minste
-
Zack Benade
Re: Peter Meszarich teleskoop
Ek stem saam met jou Remington.aantal verkope is nie nootwendig aan kwaliteit gekopel nie die heel duur teleskope is die beste kwaliteit maar verkoop die minste
Die gemiddelde jagter wat net een of twee keer 'n jaar gaan jag kyk na prys en dan na kwaliteit.
Met die ekonomiese omstandighede van SA is prys vs kwalitiet 'n uitdaging vir enige verkoopman.
Self die mindere goeie scopes se pryse word gelaai om met die beter make te kompiteer. Dis een manier om vir die skietwereld te wys jou scope is kwalitiet al word hy in China gemaak.
Groete
Zack
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Peter Meszarich teleskoop
+10000000!remington wrote: aantal verkope is nie nootwendig aan kwaliteit gekopel nie die heel duur teleskope is die beste kwaliteit maar verkoop die minste
Goed, beter, 6millimeter!
