AMEN.immelmanw wrote:Piet skiet, print uit wat ek hier tik. As jy n Nikon van Safari and Outdoor koop (lw, nie grys invoer of by iemand in sy garage koop nie) en jy het n probleem met die scope wat die vervaardiger se fout is, sal ek persoonlik sorg dat jy n ander teleskoop binne drie dae in jou hande het! My mail is willem@so.co.za of 0828540804' as ek nie antwoord nie stuur n sms en ek bel jou terug.Piet-Skiet wrote: Soos my trijicon wat nie zero wou hou nie... Ek koop van nou af net nikon. Daai cheap prostaff wat ek op die 303 gehaat het bakgat gewerk en eks seker my monarch wat op my 375 nou kom gan nog beter werk! Ek gee julle I wile raai wat ek op die 243 gan sit. En as ek proebleeme het vat ek hom terug s&o toe
Ek wil sommer nou hier noem dat in die 10 maande en 3x dae wat S&O Pta oop is het ons oor die 800x Nikons verkoop, Pro Staafs, Fieldmasters en Monarchs. 2x Monarchs het truggekom, albei is laat val. Nikon kon nie regmaak nie, scopes wat moertoe. Klient is in beide gevalle n splinternuwe teleskoop teen kosprys aangebied.
Die manne wat my al lank ken weet ek is n groot Leupold man, maar.... Daar is nie n teleskoop nou te koop wat beter waarde vir geld is as n Nikon teleskoop nie. Maak nie saak watter reeks jy koop nie, daar is nie n teleskoop wat hom in sy gewigsklas sal klop nie. Punt STOP.
Groete
Stefan


