Re: Rudolph Optics
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Re: Rudolph Optics
SMK,
Ek't maar Leupold scopes op my gewere, wens dit was Schmidt und Bender. Dalk eendag as my skip land....
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Rudolph Optics
Nie te ver van die Ta Ta nie, soos wat jy praat dog ek jy het dalk scmidt & benders op!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1610
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Rudolph Optics
geno
ek hou van die tata vergelyking party ouens wil hulle met cruisers vergelyk ek is soos jy en wonder oor die scopes
kom ons wag maar vir die terugvoer

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Rudolph Optics
smk as tata ook met n lifetime gaurantee gekom het sou jy dit kon vergelyk met n leopold...maar hy doen nie!!! die leupold is soos n ou 2.4 hilux- goedkoop, niks flashy nie en hy gee nooit moeilikheid NIE 
Last edited by Nico Harris on Mon May 30, 2011 7:25 am, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Rudolph Optics
Boys boys boys
Kom ons wag nog so bietjie voor ons met die oorlog begin.
Die manne wat die scopes toets is nou so toe gegooi met teleskoop toetse Piet Breedt moet Vir Nikom ook toets, Francois Marais moet vir Oom Koos 'n Zwarovski toets ek ek nou die dinge reg het.
Wat ek voorstel is kom ons wag vir die resultate van die manne se toetse, ek het aanvanklik ges? ek wil nie scope toets nie, maar na aanleiding van wat ek hier gesien gebeur het en dit wat ek in die SA Jagter gelees het, het ek vir oom Dolph Baard ges? dat ek graag 1 van sy modelle sal toets van uit die oogpunt van algemene jagter in verskeie kondisies in die veld en op die baan. Hehehehe en soos lmal weet wat my ken sal ek die waarheid praat, ek is nie bang om te s? as ek fout sien nie, maar ook nie om lof te gee waar dit verdien word nie. So ek wag op sy antwoord.
Wat ek wel op die stadium s? is ek sien potensiaal met die produk, en miskien is dit nie 'n Zeiz, of Zwarofski, of Schmidt en Bender nie, maar as hy kan "Rise to the chalange" teen 'n fraksie van die prys van die duur teleskope vir omstandighede wat vir die algemene jagter tel. Dan s? ek gee die ding 'n fair kans. nie elke man skop R15k of 30K agter enige bos uit nie.
En vir die gemiddelde ou wat 1 of 2 keer jaar gaan jag, 1 of 2 skiet dae bywoon, en ek wil julle vertel dit is 80%+ van die mark, mag hierdie dalk net uitdraai om goeie opsie te wees. Miskien is dit nie, maar kom ons gee kans tot die reviews uit kom
Net my 2c
Neels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Rudolph Optics
Dit is reg maar ek bly by my punt! N ou wat met n leupold skiet moet nie te veel oor ander scopes se nie! Dit mag hom dalk aan die gat byt!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Rudolph Optics
JuanJuanVE wrote: Hallo
Ek lees gereeld hierdie forum, maar dis die eerste keer dat ek iets se. Dankie vir die wonderlike forum met al die onderwerpe. Ek is Juan Venter van Middelburg Oos-Kaap, ook lief vir gewere en alles wat daarmee saamgaan.
Ek ondersteun die vorige ou se kommentaar, wanneer hoor ons iets van die scopes wat uitgegee is vir toetse. Ek is ook aan die scope koop vir my 30-06 en hierdie onderwerp het gemaak dat ek nou eers bietjie briek aangedraai het.Hoop om spoedig kommentaar te lees.
Welkom by die forum. Ek weet jy sal geniet!
Freddie
yol bolsun
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Rudolph Optics
Soos ek ook ges? het.Jagtersdok wrote: Boys boys boys
Wat ek voorstel is kom ons wag vir die resultate van die manne se toetse, .......
Wat ek wel op die stadium s? is ek sien potensiaal met die produk, en miskien is dit nie 'n Zeiz, of Zwarofski, of Schmidt en Bender nie, maar as hy kan "Rise to the chalange" teen 'n fraksie van die prys van die duur teleskope vir omstandighede wat vir die algemene jagter tel. Dan s? ek gee die ding 'n fair kans. nie elke man skop R15k of 30K agter enige bos uit nie.
En vir die gemiddelde ou wat 1 of 2 keer jaar gaan jag, 1 of 2 skiet dae bywoon, en ek wil julle vertel dit is 80%+ van die mark, mag hierdie dalk net uitdraai om goeie opsie te wees. Miskien is dit nie, maar kom ons gee kans tot die reviews uit kom
Net my 2c
Neels
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Rudolph Optics
SMK
Raynie
Meopta maak en verkoop net eie teleskope.Lees Koos se terugvoer oor RudolphEk het die scopes by Huntex gesien, regtig verbasend, ook seker soos Meopta, een van die groot vervaardigers, wat ek van gehou het was die 4-16x56......kan net werk vir oom jakkalas. In die saal was die optics on par met Z6 ens...
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Rudolph Optics
Manne
Sien dit kook hier, ek het die RUDOLPH die naweek saam gehad plaas toe, oppi 260 Rem gehad, 4 Gemsbokke en 10 Springbokke geskiet......gee my so n kansie, (more aand) en ek sal my bevindinge post, ek het noggie Koos se posts gelees nie, kan net se ek het goeie en SLEGTE nuus......
Mooi loop
Francois
Sien dit kook hier, ek het die RUDOLPH die naweek saam gehad plaas toe, oppi 260 Rem gehad, 4 Gemsbokke en 10 Springbokke geskiet......gee my so n kansie, (more aand) en ek sal my bevindinge post, ek het noggie Koos se posts gelees nie, kan net se ek het goeie en SLEGTE nuus......
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Re: Rudolph Optics
Francois,
Ja ons gesels lekker!
Ek sien uit na jou terugvoering.
EK sien Oom Koos het ook al terugvoering gegee.....
Groete,
Eugene
Ja ons gesels lekker!
Ek sien uit na jou terugvoering.
EK sien Oom Koos het ook al terugvoering gegee.....
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Re: Rudolph Optics
Nou waars die toets inligting of was daar nie ?Geno wrote:Francois,
Ja ons gesels lekker!
Ek sien uit na jou terugvoering.
EK sien Oom Koos het ook al terugvoering gegee.....
Groete,
Eugene
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Re: Rudolph Optics
vriell
Kyk bq die datums maat, dink Dolf het al n miljoen scopes verkoop na Geno se post.......Ons het ons terugvoer onder ander threads gepost.
Mooi loop
Francois
Kyk bq die datums maat, dink Dolf het al n miljoen scopes verkoop na Geno se post.......Ons het ons terugvoer onder ander threads gepost.
Mooi loop
Francois
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Re: Rudolph Optics
Dankie Francois.Het darem al hier en daar iets opgespoor maar sal nog rond krap.Francois Marais wrote:vriell