Re: Rudolph Optics

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Re: Rudolph Optics

Post by Geno »

SMK,
Ek't maar Leupold scopes op my gewere, wens dit was Schmidt und Bender. Dalk eendag as my skip land....

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Rfourie »

Nie te ver van die Ta Ta nie, soos wat jy praat dog ek jy het dalk scmidt & benders op!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1610
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Rudolph Optics

Post by blaser »

geno
ek hou van die tata vergelyking party ouens wil hulle met cruisers vergelyk ek is soos jy en wonder oor die scopes
kom ons wag maar vir die terugvoer
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Nico Harris »

smk as tata ook met n lifetime gaurantee gekom het sou jy dit kon vergelyk met n leopold...maar hy doen nie!!! die leupold is soos n ou 2.4 hilux- goedkoop, niks flashy nie en hy gee nooit moeilikheid NIE ;D
Last edited by Nico Harris on Mon May 30, 2011 7:25 am, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Jagtersdok »

Boys boys boys

Kom ons wag nog so bietjie voor ons met die oorlog begin.
Die manne wat die scopes toets is nou so toe gegooi met teleskoop toetse Piet Breedt moet Vir Nikom ook toets, Francois Marais moet vir Oom Koos 'n Zwarovski toets ek ek nou die dinge reg het.
Wat ek voorstel is kom ons wag vir die resultate van die manne se toetse, ek het aanvanklik ges? ek wil nie scope toets nie, maar na aanleiding van wat ek hier gesien gebeur het en dit wat ek in die SA Jagter gelees het, het ek vir oom Dolph Baard ges? dat ek graag 1 van sy modelle sal toets van uit die oogpunt van algemene jagter in verskeie kondisies in die veld en op die baan. Hehehehe en soos lmal weet wat my ken sal ek die waarheid praat, ek is nie bang om te s? as ek fout sien nie, maar ook nie om lof te gee waar dit verdien word nie. So ek wag op sy antwoord.

Wat ek wel op die stadium s? is ek sien potensiaal met die produk, en miskien is dit nie 'n Zeiz, of Zwarofski, of Schmidt en Bender nie, maar as hy kan "Rise to the chalange" teen 'n fraksie van die prys van die duur teleskope vir omstandighede  wat vir die algemene jagter tel. Dan s? ek gee die ding 'n fair kans. nie elke man skop R15k of 30K agter enige bos uit nie.
En vir die gemiddelde ou wat 1 of 2 keer jaar gaan jag, 1 of 2 skiet dae bywoon, en ek wil julle vertel dit is 80%+ van die mark, mag hierdie dalk net uitdraai om goeie opsie te wees. Miskien is dit nie, maar kom ons gee kans tot die reviews uit kom

Net my 2c
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Rfourie »

Dit is reg maar ek bly by my punt! N ou wat met n leupold skiet moet nie te veel oor ander scopes se nie! Dit mag hom dalk aan die gat byt!
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Rudolph Optics

Post by Freddie101 »

JuanVE wrote: Hallo

Ek lees gereeld hierdie forum, maar dis die eerste keer dat ek iets se. Dankie vir die wonderlike forum met al die onderwerpe. Ek is Juan Venter van Middelburg Oos-Kaap, ook lief vir gewere en alles wat daarmee saamgaan.
Ek ondersteun die vorige ou se kommentaar, wanneer hoor ons iets van die scopes wat uitgegee is vir toetse. Ek is ook aan die scope koop vir my 30-06 en hierdie onderwerp het gemaak dat ek nou eers bietjie briek aangedraai het. ??? Hoop om spoedig kommentaar te lees.
Juan
Welkom by die forum. Ek weet jy sal geniet!
Freddie
yol bolsun
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Rudolph Optics

Post by DawieKotze »

Jagtersdok wrote: Boys boys boys

Wat ek voorstel is kom ons wag vir die resultate van die manne se toetse, .......

Wat ek wel op die stadium s? is ek sien potensiaal met die produk, en miskien is dit nie 'n Zeiz, of Zwarofski, of Schmidt en Bender nie, maar as hy kan "Rise to the chalange" teen 'n fraksie van die prys van die duur teleskope vir omstandighede  wat vir die algemene jagter tel. Dan s? ek gee die ding 'n fair kans. nie elke man skop R15k of 30K agter enige bos uit nie.
En vir die gemiddelde ou wat 1 of 2 keer jaar gaan jag, 1 of 2 skiet dae bywoon, en ek wil julle vertel dit is 80%+ van die mark, mag hierdie dalk net uitdraai om goeie opsie te wees. Miskien is dit nie, maar kom ons gee kans tot die reviews uit kom

Net my 2c
Neels
Soos ek ook ges? het.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: Rudolph Optics

Post by raychell »

SMK
Ek het die scopes by Huntex gesien, regtig verbasend, ook seker soos Meopta, een van die groot vervaardigers, wat ek van gehou het was die 4-16x56......kan net werk vir oom jakkalas. In die saal was die optics on par met Z6 ens...
Meopta maak en verkoop net eie teleskope.Lees Koos se terugvoer oor Rudolph
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Rudolph Optics

Post by Francois Marais »

Manne

Sien dit kook hier, ek het die RUDOLPH die naweek saam gehad plaas toe, oppi 260 Rem gehad, 4 Gemsbokke en 10 Springbokke geskiet......gee my so n kansie, (more aand) en ek sal my bevindinge post, ek het noggie Koos se posts gelees nie, kan net se ek het goeie en SLEGTE nuus......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Re: Rudolph Optics

Post by Geno »

Francois,
Ja ons gesels lekker!
Ek sien uit na jou terugvoering.
EK sien Oom Koos het ook al terugvoering gegee.....

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Re: Rudolph Optics

Post by vriell »

Geno wrote:Francois,
Ja ons gesels lekker!
Ek sien uit na jou terugvoering.
EK sien Oom Koos het ook al terugvoering gegee.....

Groete,
Eugene
Nou waars die toets inligting of was daar nie ?
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Re: Rudolph Optics

Post by Francois Marais »

vriell

Kyk bq die datums maat, dink Dolf het al n miljoen scopes verkoop na Geno se post.......Ons het ons terugvoer onder ander threads gepost.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Re: Rudolph Optics

Post by vriell »

Francois Marais wrote:vriell

Kyk bq die datums maat, dink Dolf het al n miljoen scopes verkoop na Geno se post.......Ons het ons terugvoer onder ander threads gepost.

Mooi loop
Francois
Dankie Francois.Het darem al hier en daar iets opgespoor maar sal nog rond krap.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Post Reply