Page 30 of 42
Re: Pay it forward
Posted: Sun Apr 26, 2020 2:33 pm
by Parker
Mellies wrote: Sun Apr 26, 2020 11:26 am
Parker wrote: Sun Apr 26, 2020 11:15 am
Dankie Mellies ek sal hulle vat. Sodra lockdown in so n mate gelig is dat vervoer gedoen kan word kan ons via PM of WhatsApp gesels
100%. Ons sal n lift reel. Ons gesels verder op WA.
Dankie.
Met n vleisie...
Dankie Mellies. Ons praat dan op WA vorentoe.
Re: Pay it forward
Posted: Sun Apr 26, 2020 3:31 pm
by Johan Nel
Ek het 'n klompie 7mm Mauser oftewel 7 X 57 doppe waarvoor ek nie meer nut het nie, ek het die geweer in 2017 verkoop.
Almal is al sowat drie tot vier keer herlaai.
Almal is vollengte "gesize", nekke is geskil, slagdopgate is eenvormig gesny en ontbraam en die nekke is uitgegloei met behulp van tempilaq om korrekte temperatuur te kon bevestig.
1. Winchester doppe x 17
20200426_135619.jpg
2 PMP doppe X 10. Die PMP doppe is verder gesorteer vir konsentrisiteit van die doppe en volgens gewig.
20200426_135619.jpg
Re: Pay it forward
Posted: Tue May 05, 2020 5:36 pm
by Bigfoot
17 x NORMA 9.3 X 74 R
I have these cases, not sure if they once or 2x fired.
9.3 X 74R Norma.jpg
9.3 X 74R Norma.jpg
Cases have a new home

Re: Pay it forward
Posted: Fri May 08, 2020 2:03 pm
by jdpretorius
Ek het so paar van die oor as iemand iets soek vir moedersdag....jy sal dit net by my moet afhaal
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Fri May 08, 2020 6:24 pm
by knipmes
As jy nog oor het kan ek een kom haal asb? Ek pm jou
Re: Pay it forward
Posted: Fri May 08, 2020 7:00 pm
by jdpretorius
knipmes wrote:As jy nog oor het kan ek een kom haal asb? Ek pm jou
Jy is welkom
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat May 09, 2020 5:38 am
by knipmes
Dankie Johan. Ek sal by jou n draai maak soos ons gereel het
Groete
Re: Pay it forward
Posted: Sat May 09, 2020 9:21 am
by jdpretorius
Daar is nog een of twee beskikbaar as iemand nog wou hĂȘ
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sat May 09, 2020 12:54 pm
by knipmes
Nogmaals dankie. My vrou is baie tevrede met die geskenk.
Groete
Re: Pay it forward
Posted: Sat May 09, 2020 1:16 pm
by jdpretorius
knipmes wrote:Nogmaals dankie. My vrou is baie tevrede met die geskenk.
Groete
Groot plesier Jan en dankie vir die lekker geselsie
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Pay it forward
Posted: Sun May 24, 2020 12:43 pm
by BBCT
Bigfoot wrote: Tue May 05, 2020 5:36 pm
17 x NORMA 9.3 X 74 R
I have these cases, not sure if they once or 2x fired.
9.3 X 74R Norma.jpg
9.3 X 74R Norma.jpg
Hi Bigfoot. I'd love to take those. PM to follow.
I will pull out some .223 doppies to post in return.
Thanks
Re: Pay it forward
Posted: Mon May 25, 2020 6:20 am
by Bigfoot
Hi BBCT,
These cases have been taken.

Re: Pay it forward
Posted: Wed May 27, 2020 9:26 am
by BBCT
Bigfoot wrote: Mon May 25, 2020 6:20 am
Hi BBCT,
These cases have been taken.
Thanks anyway! ;-)
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jun 22, 2020 7:02 pm
by vlakvarkbeer
Viking wrote: Mon Mar 05, 2018 12:35 pm
Spanner,
Dankie vir jou aandeel om die logistiek aan mekaar te sit!
WLM en sy maat sal nou die res doen glo ek....net WEER 'n bewys dat daar manne is wat letterlik uit hulle pad sal gaan om 'n ander te help. Dis wat Jaracal spesiaal maak.
Om my "skuld" te betaal gooi ek 'n stel .270 dies in die pot - posgeld vir die nemer se rek!
.270 Pacific Die set.jpg
Dagse kan julle vir my se of die dies nog beskikbaar is.
Dankie Andre
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jun 22, 2020 8:42 pm
by Viking
Andre,
Dit is nog beskikbaar... ek PM jou!
Re: Pay it forward
Posted: Mon Jun 22, 2020 8:58 pm
by vlakvarkbeer
Dankie
Re: Pay it forward
Posted: Thu Jun 25, 2020 10:17 pm
by Baas Piet
Manne ek het n ou 303 wat baas soek. was n boedel wapen wat die tannie wou gaan ingee het. Ek het hom toe gevat op n storings permit om te kyk of ek nie eerder vir iemand kan skenk nie. Praat as julle weet van iemand wat dalk kan gebruik.
Re: Pay it forward
Posted: Thu Jun 25, 2020 10:19 pm
by Tiny Hunter
Bitter mooi gebaar oom.
Re: Pay it forward
Posted: Thu Jun 25, 2020 10:34 pm
by Blink Stefaans
Naand oom Piet. Ek stel belang in die roer
Ek stuur vir oom n boodskap dan kan ons telefoon nommer ruil.
Lekker aand
Re: Pay it forward
Posted: Thu Jun 25, 2020 11:59 pm
by BenJacobs
Ek ken iemand wat met 'n seer hart so 'n een soek, so ek sal asb na Blibk Stefaans in die ry staan.
Groete Ben
Re: Pay it forward
Posted: Fri Jul 03, 2020 1:14 pm
by Gideon Burger
Middag Lede
Glo dit gaan goed met almal.
Ek weet nie hoe die reels werk ivm primers weg gee nie, maar ek het n vol pak (100) as iemand belangstel. As iemand dit by my wil kom haal kan hulle dit gratis kry.
Dis n pak CCI 250 Large Rifle Magnum primers.
Ek is in Alberton.
Groete
Gideon Burger
Re: Pay it forward
Posted: Fri Jul 03, 2020 1:27 pm
by Supacow
Ek sal hul vat.
PM jou
Re: Pay it forward
Posted: Fri Jul 03, 2020 1:28 pm
by Gideon Burger
Supacow wrote: Fri Jul 03, 2020 1:27 pm
Ek sal hul vat.
PM jou
100%
Ek sal hulle vir jou hou.
Groete
Gideon Burger
Re: Pay it forward
Posted: Fri Jul 03, 2020 8:37 pm
by Baas Piet
Blink Stefaans wrote: Thu Jun 25, 2020 10:34 pm
Naand oom Piet. Ek stel belang in die roer
Ek stuur vir oom n boodskap dan kan ons telefoon nommer ruil.
Lekker aand
Stefaans het hom gevat hoop hy klop baie bokke
Re: Pay it forward
Posted: Sun Jul 05, 2020 6:14 am
by Geno
Namens Oom Ferdie Bam:
Vol blik S385
Halwe blik S121
Oom PWV het eerste opsie op die S385.
Vir transport vanaf Kroonstad.
Bel of Whatsapp 082 785 6108
IMG-20200705-WA0020.jpg
Sent from my SM-G988B using Tapatalk