Pay it forward
-
Nardus van der Vyver
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Thu Oct 26, 2017 8:48 am
Re: Pay it forward
More Xplicity
Ek sal die Lee 243 Die set by jou oorneem as hy nog beskikbaar is
Wapp my sommer by 0813675925 met jou besonderhede dan betaal ek jou solank vir Postnet , Jy kan dan later aanstuur sodra ons weer op parool vrygelaat word!!
Baie Dankies
Nardus
Sal bietjie krap en sien wat le by my rond in onbruik

- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: Pay it forward
Ek sal hulle neem. Sal more iets ingooi.
Meenende die 41x 87gr....hornady's
Meenende die 41x 87gr....hornady's
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Pay it forward
Reg so. Kyk wat jy gereel kry met transport, eks in Brackenfell.JVT172 wrote:Ek sal hulle neem. Sal more iets ingooi.
Meenende die 41x 87gr....hornady's
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: Pay it forward
Dis vir daai 41x 6mm's
Posgeld vir die ou wat vat.
Groete
Jurgen
Posgeld vir die ou wat vat.
Groete
Jurgen
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Pay it forward
Jurgen,
Kan ek die Rhino punte by jou oorvat? Ek sal vanaand kyk vir iets op op te sit.
Kan ek die Rhino punte by jou oorvat? Ek sal vanaand kyk vir iets op op te sit.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Pay it forward
Thor hoë staal ringe vir n 25mm tube met basisse.
Posgeld vir die ou wat dit vat.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Posgeld vir die ou wat dit vat.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Pay it forward
Kan ek asb die ringe kry? Ek sal n PM stuurPhilip_R wrote: Tue Apr 21, 2020 6:59 am Thor hoë staal ringe vir n 25mm tube met basisse.
Posgeld vir die ou wat dit vat.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Groete
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Pay it forward
Dis reg so Jan ons praat op PM.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
tiaan09
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Jul 18, 2019 5:46 am
Re: Pay it forward
More more
Het dit nie nodig nie en dink dit sal imand kan help.
1 x 45 ACP DIES 3 piece dies set lee
100x 240 gr JHC power jackets sierra sports master
547x sellier & bellot 5,3LP boxer primers
459 x sellier & bellot 4,4 SPBOXER primers
Sal post net na lockdown op my koste
076 299 1466

Jag Jag en Nog jag!!!!

308 Israel Mauser k98
30-06 Musgrave Model 80
.22 Krico
45 ACP
22-250 Howa
308 Israel Mauser k98
30-06 Musgrave Model 80
.22 Krico
45 ACP
22-250 Howa
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Pay it forward
PhillipPhilip_R wrote: Tue Apr 21, 2020 8:06 am Dis reg so Jan ons praat op PM.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ek het n PM gestuur
Die basisse (vir n Brno) sal nie op my geweer pas nie
Laat die volgende man dit maar kry
Dankie en groete
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Pay it forward
Dis reg so, dan is die ringe en basisse weer oop vir die volgende man wat dit soek.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: Pay it forward
Hi Tiaan09
Waar in die wereld is jy? Ek stel moontlik belang in jou goodies, maar "die mense" hou nie baie daarvan as ons primers pos nie.
Dankie.
Fanie
Waar in die wereld is jy? Ek stel moontlik belang in jou goodies, maar "die mense" hou nie baie daarvan as ons primers pos nie.
Dankie.
Fanie
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Pay it forward
Tiaan as Fano nie vat nie sal ek in die tou val asb?tiaan09 wrote: Tue Apr 21, 2020 8:21 am More more
Het dit nie nodig nie en dink dit sal imand kan help.
1 x 45 ACP DIES 3 piece dies set lee
100x 240 gr JHC power jackets sierra sports master
547x sellier & bellot 5,3LP boxer primers
459 x sellier & bellot 4,4 SPBOXER primers
Sal post net na lockdown op my koste
076 299 1466
Groete
-
tiaan09
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Jul 18, 2019 5:46 am
Re: Pay it forward
Eks van Tsitsikamma ini Oos Kaap. Sal jou op hoogte hou
Jag Jag en Nog jag!!!!

308 Israel Mauser k98
30-06 Musgrave Model 80
.22 Krico
45 ACP
22-250 Howa
308 Israel Mauser k98
30-06 Musgrave Model 80
.22 Krico
45 ACP
22-250 Howa
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Ek het n Bruno Mod Fox 2 in .222Rem kaliber wat ek hoër ringe en mounts voor soek, ek kan huidiglik net n kleiner vergroting teleskoop gebruik. Weet iemand daai ringe en basisse sal pas, asB?Philip_R wrote: Tue Apr 21, 2020 10:01 amDis reg so, dan is die ringe en basisse weer oop vir die volgende man wat dit soek.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Pay it forward
As ek dit nie mis het nie is daar n verskil in die breedte van die monteringsgleuf Die Brno Fox se monteringsgleuf is nouer as die van die groter aksies. Ek het n CZ 550 model en sal dit meet en die afmetings vir jou stuur. Jy kan dit dan met die van jou .222 Fox vergelyk.
Miskien het van die ander kundige manne sommer dadelik die regte antwoord
Miskien het van die ander kundige manne sommer dadelik die regte antwoord
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Pay it forward
Hier is die kode wat op die bassise gestempel is. Dit behoort te help met waarop dit sal pas.
1909B
1909F

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
1909B
1909F

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Pay it forward
Die CZ 550 (30-06) se monteringsgroef is 19mm . Hoop dit help.
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Pay it forward
Naand, ek het my BrunCZ se scoperail gou gemeet, ek kom uit op 16,5mm.
Daai mounts sal dus nie werk vir my geweertjie nie, baie dankie
Daai mounts sal dus nie werk vir my geweertjie nie, baie dankie
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Pay it forward
Ek gooi sommer hierdie klompie punte in die pot. Sal dalk later iets opeis as ek dit so mag doen.
VRG4 87gr - vol en nog geseel.
RH 7617S 81gr - 26 bone.
Spartan HPBT 85gr - 2/3 vol.
Titan 73gr lyk dit vir my - omtrent vol.
Berger vld hunt 190gr - 12 bone.
Plastieksakkie met paar peregrines - kan nie info sien nie.
Alles 6mm behalwe bergers.
Posgeld vir dibser se rekening anders reel ons n lift.
Dankie.
Met n vleisie...
VRG4 87gr - vol en nog geseel.
RH 7617S 81gr - 26 bone.
Spartan HPBT 85gr - 2/3 vol.
Titan 73gr lyk dit vir my - omtrent vol.
Berger vld hunt 190gr - 12 bone.
Plastieksakkie met paar peregrines - kan nie info sien nie.
Alles 6mm behalwe bergers.
Posgeld vir dibser se rekening anders reel ons n lift.
Dankie.
Met n vleisie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Pay it forward
Dankie Mellies ek sal hulle vat. Sodra lockdown in so n mate gelig is dat vervoer gedoen kan word kan ons via PM of WhatsApp gesels
Stoot lood!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Pay it forward
100%. Ons sal n lift reel. Ons gesels verder op WA.Parker wrote: Sun Apr 26, 2020 11:15 am Dankie Mellies ek sal hulle vat. Sodra lockdown in so n mate gelig is dat vervoer gedoen kan word kan ons via PM of WhatsApp gesels
Dankie.
Met n vleisie...
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Pay it forward
Ek sal 2de in die ry staan vir die 6mm punte ad Parker hulle nie vat nie.
Groete Ben
Groete Ben