Page 3 of 3

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 5:58 pm
by Capt. Yoda
Is nie n lughawe nie, ons hoef nie alles te verkondig nie

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 6:27 pm
by Krobb
Wat jy voel of dink is irrelevant. Meer as die helfte van Amerikaanse stemgeregtigdes het vir mnr Trump gestem.
Toe pres. Zuma nog aan bewind was het ons darem S365 gekry.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 6:48 pm
by Chevvy SS
Toe pres. Zuma nog aan bewind was het ons darem S365 gekry
.

Daardie 365 het die land nou nog op sy knieë.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 7:11 pm
by toxicsox
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 07, 2024 5:58 pm Is nie n lughawe nie, ons hoef nie alles te verkondig nie
Hoeveel posts? Amper 13000?

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 8:06 pm
by Capt. Yoda
Ag boys kom ons praat eder guns. Laat ons nou oor die klas k.ak vas sit

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 9:14 pm
by jankraay
Ek kan nie sien hoekom ons persoonlik hoef te raak nie…

Het julle manne daar buite al die oorlog teen die droogte begin wen met reën?

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Thu Nov 07, 2024 9:27 pm
by JPS
Manne my vraag oor die herlaai goed wat nie gekry kan word nie.

Daar is altyd en of ander produk wat nie bekikbaar is nie. Maar ek dink regtig daar is op die oomblik Baie herlaai komponente beskikbaar.

Dalk nie presies wat jy gewoond aan is nie maar tog baie.

Daar is nou baie primers beskikbaar tonne winkels adverteer dit en teen nie slegte pryse nie.

Koeels is daar verseker in oorvloed. Selfs 87vmax en 143 eld-x wat altyd skaars was.

Daar is konstant kruit beskikbaar. Vita het dalk paar afleweringsprobleme agv skeeps roetes maar daar is ander beskikbaar.

Wat ek probeer sê is ten minste is daar alternatiewe op die oomblik beskikbaar vir omtrent alle komponente en kan ons aanhou doen wat ons geniet.

Re: Oorlog, en gerugte van oorlog noggal in geweerwinkels

Posted: Fri Nov 08, 2024 5:55 am
by joe rocket
toxicsox wrote: Thu Nov 07, 2024 7:11 pm
Capt. Yoda wrote: Thu Nov 07, 2024 5:58 pm Is nie n lughawe nie, ons hoef nie alles te verkondig nie
Hoeveel posts? Amper 13000?

12 899 praat hy darm sense oor gewere en interne balistiek sonder om 'n vliegtuig af te skiet (metafoor)😏